Luapulatinktinkie

Die Luapulatinktinkie (Cisticola luapula) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat voorkom in die noorde van Namibië, Caprivistrook en noordweste van Botswana.

Hier kom hulle voor in moerasse en vleie en verkies fluitjiesriet bo digte papirus wat die piepende tinktinkie verkies. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Luapula cisticola.

Luapulatinktinkie
Luapulatinktinkie
C. luapula in Botswana
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cisticola
Spesie:
C. luapula
Binomiale naam
Cisticola luapula
(Temminck, 1821)

Hierdie spesie is eers onlangs van die swartrugtinktinkie onderskei as 'n afsonderlike spesie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Luapulatinktinkie Sien ookLuapulatinktinkie BronLuapulatinktinkie VerwysingsLuapulatinktinkie Eksterne skakelsLuapulatinktinkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LettergreepInstagramDiepaartromboseVlagterminologieNommertekenJakkalsSelfieKrapNiersteenNylrivier (Suid-Afrika)Winnie Madikizela-MandelaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSaldanhaBosvarkBreinvliesontstekingErosietipesLika BerningKoorsblaarDepressie (gemoedstoestand)SwaweldioksiedJansenvilleNamakwalandVlinderIvan ZimmermannGrootste rampe in Suid-AfrikaHondFiksieKaliumWerkwoordAprilOlifantPornografiese akteurTwaalf Stamme van IsraelDemi Lee MooreOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKletsrymRicus NelEekhoringProsaKuberkrakerHenry MurrayEkonomiese sektorAarde se atmosfeerBreinGNU-lisensie vir vrye dokumentasieSosiale mediaOutismeLuiperdVratVerstedelikingWolkTelefoonKommunikasieLionel MessiTierSowjetunieSteenkoolLuislangeSwemBelastingNuwe TestamentPenisNaaldekokerKorrupsieFilosofieSebraTweede WêreldoorlogKrieketJan van HunksJeuksiekteSomerMeningsverskil oor aardverwarmingSinoniemKondensasieAgtervoegselPlantAlkoholismeGordelroos🡆 More