Swartogies-Slangpaling

Die Swartogies-slangpaling (Myrichthys maculosus) is 'n vis (daar word na die vis verwys as 'n paling) wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee, die eilande van die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die paling bekend as die Spotted snake eel.

Swartogies-slangpaling
Swartogies-Slangpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Myrichthys
Spesie:
M. maculosus
Binomiale naam
Myrichthys maculosus
(Cuvier, 1816)

Voorkoms

Die paling is lig van kleur en die lyf en kop is bedek met klein en groot ronde of ovaalvormige swart of bruin kolle. Die paling kan 1 m lank word. Die dorsale vin is herkenbaar op die rug en die pektorale vinne is ook sigbaar. Die stertpunt is hard en vinloos.

Habitat

Die paling word gereeld gesien in die dag in die sanderige gedeeltes van koraalriwwe. Hulle kom ook voor in seegrasbeddings. Hulle eet vissies en skaaldiere. Swartogies-slangpalings wat op eenslag geëet word, kan 'n gat in die pens van hul jagter met hul stertpunt maak. Hulle aard goed in groot akwariums.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Swartogies-Slangpaling VoorkomsSwartogies-Slangpaling HabitatSwartogies-Slangpaling Sien ookSwartogies-Slangpaling BronSwartogies-Slangpaling Eksterne skakelSwartogies-Slangpaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BateMiddeloorontstekingHoofkarakterVarkgriepBeurtkragSterCheslin KolbeMieliestronkDuitsHeks van HexrivierSlangDesmond TutuMaagTelwoordBevolkingMynbouMobutu Sese SekoApartheidBruin huisslangPerdOntbossingGemeenskapElandréThomas EdisonLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPubliekSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGoogle TranslateRomeinse RykVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameMonopolyGeestesteuringBynierDolfynInfeksieKrimpvarkieBloemfonteinPastoorDinosourusHage GeingobOu Apostoliese KerkViëtnamoorlogWoestynHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalProvinsies van Suid-AfrikaWiskundige terminologieSwangerskapHematurieDikdermSekondêre sektor van die ekonomieSinsbouN.P. van Wyk LouwBesproeiingStadKonsentrasiekampInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandStaalSlimfoonNG gemeente TheunissenCoca-ColaKatherine JohnsonOlimpiese SpeleKoolhidraatPoësieVars waterLys van Afrikaanse skrywersDaggaLys van kinderspeletjiesKarpaletonnelsindroomMurraysburgAfrikaanse taalleerDiskriminasieLys van bekende Suid-AfrikanersOrthopteraTermietAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome🡆 More