Swartkol-Bokvis

Die Swartkol-bokvis (Parupeneus pleurostigma) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Enegels staan die vis bekend as die Blackspot goatfish.

Swartkol-bokvis
Swartkol-Bokvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Parupeneus
Spesie:
P. pleurostigma
Binomiale naam
Parupeneus pleurostigma
(Bennett, 1831)

Identifikasie

Die vis word tot 30cm lank. Die vis se lyf is persgrys tot pienk aan die rugkant en wit aan die sye en pens. Daar is 'n prominente swart kol op die sye in die middel van die lyf. Net na die swart kol is 'n wit ovaalvormige vlek. Daar is ook blou strepe op die kop.

Die vis leef in vlak sand of rommel gebiede van koraalriwwe in water wat 10 tot 40m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers en vreet 'n verskeidenheid bodem ongewerweldes en vissies.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Swartkol-Bokvis IdentifikasieSwartkol-Bokvis Sien ookSwartkol-Bokvis Eksterne skakelSwartkol-Bokvis BronSwartkol-Bokvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsPlae van EgipteMynbouTswanaBurgerregteGroot vyfKarooTrigeminale neuralgieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNiersteenAtleetvoetLys van bekende Suid-AfrikanersSpreeuJesus van NasaretFranse RewolusieBraaiHolocaustKarnivoorKweekhuisgasBeurtkragOnderwysNasionalismeAkkedisViëtnamoorlogGloeilampSelfbeeldAlkoholismeTrappe van vergelykingVryheidsdagNazi-DuitslandDeelteken en umlautHeelgetalAkuutOntbossingKoos BekkerPrimêre sektor van die ekonomieLys van Afrikaanse televisiereekseLetterlike en figuurlike taalgebruikWet op Bantoe-onderwysAB de VilliersTransatlantiese slawehandelEllipstekenGemeenskapRegverdige handelJudaïsmeMartin Luther King jr.KinderregteNederduitse Gereformeerde KerkMobutu Sese SekoVaginaDesmond TutuBeaufortskaalLys van medisinale kruieCorioliskragJode in Suid-AfrikaKlein-KarooVerkleurmannetjieKarpaletonnelsindroomAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSwart menseGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJohnny RapidVerlede tydSuid-Afrikaanse randMantisTuisbladStedelike hitte-eilandSwitserlandDwelmmiddel24 AprilOorstromingProstaatkankerViëtnamGroot-VisrivierHemelvaartsdagE-posGeslagsgelykheid🡆 More