Stettynsberge: Bergreeks in Suid-Afrika

Die Stettynsberge is 'n bergreeks in die Boland, in die omgewing van Worcester en Villiersdorp.

Ligging

Hierdie bergreeks loop van noord na suid van nagenoeg 33° 40′ suid tot 33° 55′ suid en 19° 20′ oos tot 19° 25′ oos. Aan die noordekant daarvan is die Du Toitsberge (met die Du Toitskloofpas en die Hugenotetonnel), die Stettynskloof, die Stettynskloofdam en die Holsloot wat in die Breederivier uitmond. Wes daarvan is die Limietbergnatuurreservaat, noordwes die Wemmershoekberge, suid die Kaaimansgat-viertrekroete (by 33° 55′ suid, 19° 17′ oos) en die Theewaterskloofdam. Langs die R43-pad is die Stettyn-wynkelder.

Pieke

  • Voorsorgberg, 787 m, is wes van die Brandvleidam en kyk uit oor Worcester
  • Koningin Victoriapiek, 1300 m is net wes van die Brandvlei-gevangenis
  • Waboomberg, 1951 m
  • Kweekkraalberg, 1400 m
  • Stettynsberg, 1820 m
  • Kroonlandpiek, 1673 m
  • Aasvoëlberg, 1581 m, wat uitkyk op Villiersdorp

Vliegramp

In 1963 het ‘n Avro Shackleton van die Suid-Afrikaanse Lugmag in hierdie berge neergestort met ‘n lewensverlies van 13.

Bibliografie

Tags:

Stettynsberge LiggingStettynsberge PiekeStettynsberge VliegrampStettynsberge BibliografieStettynsbergeBolandVilliersdorpWorcester

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EngelsLeksikografieBernice WestBeesTransgenderRinkhalsVulkaanEb-3 visaLesbiërKappie (skryfteken)Fokker F27 FriendshipVolksrepubliek ChinaPoësieEthiopiëGriepPneumatikaProvinsies van Suid-AfrikaTrappe van vergelykingChirurgieKunstenaarKaapse AfrikaansKEienaamSpringbokNic de JagerVrymesselaryMenstruasieWerwelkolomRamadanSeekoeiGalblaasKaapstadEskomGawes van die Heilige GeesJohannes KerkorrelInternasionale Fonetiese AlfabetLys van Afrikaanse televisiereekseKommunistiese Party van die SowjetunieKoos KombuisKlitorisLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAnette EngelbrechtMensGrondbewerkingWapen van Suid-AfrikaSpringbokkeBestuiwingSteve BikoMicrosoftPlettenbergbaaiMusieksimboleCirruswolkEier (voedsel)20ste eeuOostenrykAfrikaanse Protestantse KerkHondDuitse maselsEjakulasieKuberspioenasieIslamitiese kalenderToerismeRumatiekDiensplig in Suid-AfrikaPlantChlorofilKanadaPofadder (slang)Klein vyf diereWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSeeSoogdierLionel MessiAntoinette KellermannNedersetting🡆 More