Stephen Stewart: Suid-Afrikaanse musiekpromotor en entrepreneur

Stephen Stewart is 'n Suid-Afrikaanse musiekpromotor en entrepreneur.

Hy was van 2011 tot 2014 Musiek Promotor en Prinsipaal van Afrikaanse Bemarking en Publisiteit van Universal Music en is bekend vir sy betrokkenheid by kunstenaars soos Juanita du Plessis, Arno Jordaan, Rina Hugo, Manuel Escorcio, Sonja Heroldt, Ons Lieflinge, Rudi en Corlea, en Izak Davel. Stewart het bygedra tot verkope van meer as 500 000 albums waarvan verskeie Platinum, Goud en Dubbel Platinum toekennings ontvang het.

Persoonlike lewe

Hy trou in 2010 met sanger Rudi Claase. Hulle skei in 2013 na drie en 'n half jaar.

Verwysings

Tags:

Arno JordaanIzak DavelJuanita du PlessisManuel EscorcioRina Hugo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BestuiwingSoortnaamIndo-Europese taleBob JolesTierSimon PetrusSeksismeCristina Fernández de KirchnerSteve BikoRockmusiekWetenskaplike klassifikasieAnneli van RooyenGlobaliseringLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoorsLeestekenDolfynAnna GravesLGBTOostenrykse DuitsZerilda SteynSuid-AfrikaAlbumJochem van BruggenKunsParysArendGeldApollo 11Karlien van JaarsveldGregoriaanse kalenderBesproeiingKlankverskynselsSlangWaterstofSwartkwasmuishondDermpoliepPlaneetEkonomiese sektorPaddaOsloAarverkalkingMuishondTerence CooperHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTweede WêreldoorlogLys van Suid-Afrikaanse musikanteBloedsomloopstelselSpanjeCollageNiles WelchLeeuEreksieTrappe van vergelykingTien GebooieGoeie VrydagPeter MamakosLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAgapantLys van landeTropicosGenetiese manipulasieBoer Soek 'n VrouMaselsSC 04 Westfalia HerneTab ThackerSkoonma-se-tongDepressie (gemoedstoestand)BosluisbytkoorsLettergreepMaagKweper🡆 More