Arno Jordaan: Suid-Afrikaanse sanger

Arno Jordaan (gebore 19 Februarie 1984) is 'n Suid-Afrikaanse sanger van Afrikaanse musiek.

Hy is in 2003 aangewys as naaswenner in kykNET se sangkompetisie, Zing, waar hy saam met sy mededeelnemer, Susan, duette gesing het. Van sy treffers sluit in: Daar is plek vir jou by my, In Die Donker en Aan jou vas.

Arno Jordaan
Gebore19 Februarie 1984 (1984-02-19) (40 jaar oud)
Port Elizabeth, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
EtiketteRAMKAT MUSIEK, EMI
Webwerfarnojordaan.co.za

Diskografie

  • Gee My, 2008 RAMKAT MUSIEK
  • Beste Afrikaanse Hits, 2008 EMI
  • Wil Jy Iets Sê?, 2007 EMI
  • Ek Wil Jou Hê!, 2006 EMI
  • Vir Altyd In Jou Drome (duetalbum met Susan), 2003 EMI

Persoonlike lewe

Jordaan is getroud met Lizanie en saam het hulle twee kinders.

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Arno Jordaan DiskografieArno Jordaan Persoonlike leweArno Jordaan VerwysingsArno Jordaan Sien ookArno Jordaan Eksterne skakelsArno Jordaan19 Februarie1984AfrikaansKykNET

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EnsiklopedieGreta ThunbergDokterDiarreeMieliestronkWieg van die MensdomGewone breukeWaterOlifantProteaMiddelmisbruikVingerseksWetenskaplike klassifikasieOutismeSowjetunieWaterbesoedelingVoortrekkermonumentSanskritBruce FordyceWet op Bantoe-onderwysAkkedisHartaanvalKletsrymBrandmondsindroomSinsbouIngenieursweseTydPornhubMaagOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBuffelSuid-Afrikaanse randNedersettingKokerboomSwitserlandKleurCheslin KolbeBaljuSkildklierProteïenSout (chemiese stof)SeksRenteBloemfonteinMIVPuberteitKalsiumNatuurrampSleutel (musiek)KersfeesSonja HerholdtVerkragtingWeermagSoweto-opstandAnglisismeOnbemande vliegtuigJagluiperdBetonSeksposisieVarkgriepIslamBrandstofRina HugoMiljardHamburgerGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaAngolaVoorsetselIngrid JonkerDie GelofteAlkoholismeHoedNeurenberg-verhore🡆 More