Stalplein

Stalplein in Kaapstad lê waar Plein-, Roeland- en St.

Johnstraat bymekaar aansluit. Plein- en Parlementstraat lei suidweswaarts na Stalplein. Die grootste deel van die plein is nie meer vrylik toeganklik nie, want dit het agter die hekke van die terrein van die Parlementsgebou ontoeganklik geword.

Stalplein
St. Mary-katedraal
Stalplein
Tuynhuys op Stalplein in Kaapstad
Stalplein
Standbeeld van Louis Botha op Stalplein

Aan of op die plein is geleë Tuynhuys, 'n Louis Botha-standbeeld, 'n borsbeeld van Nelson Mandela, die St. Mary-katedraal en die Losie De Goede Hoop.

In 1705 het goew. W.A. van der Stel die VOC se stalle op Looyersplein laat bou en die plein was van toe af bekend as Stalplein. Na 86 jaar was die stalle so vervalle dat dit afgebreek moes word. So het aan die oostekant van Tuynhuys 'n stadsplein ontstaan. Op 31 Mei 1986 is 'n herontwikkelde Stalplein ingewy met 'n gedenktuin en 'n vlam ter ere van Suid-Afrikaanse soldate wat gesneuwel het. Weens hierdie heruitleg moes Louis Botha se beeld van sy aanvanklike staanplek verskuif word. Die Mandela-beeld is op 28 April 2014 onthul.

18°25′4″O / 33.927000°S 18.41778°O / -33.927000; 18.41778

Tags:

KaapstadParlementgebou (Kaapstad)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Boer Soek 'n VrouHartversakingKolitisLizz MeiringAnale kankerHartBettie KempSybel CoetzeeGeweldMiljardEjakulasieHomofoonAntoniemSlag van BloedrivierEmosieThys die BosveldklongPlaasjapieBybelSwawelSiekteGesondheidsbeleidKangaroeBek-en-klouseerRegVoorvoegselBloedgroepWeer (meteorologie)TongaatGrootkolmuskeljaatkatLys van Griekse mitologiese figureSiya KolisiBedreigde spesieBruto binnelandse produkRefentse MorakeErdwurmMenslike seksuele gedragBlouwildebeesMiG-29Kolorektale kankerAntieke Nabye OosteDeon GrootOogproblemeBrandstofRooihartbeesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMenseregtedagKameelperdSlotmasjienMenslike skeletKimberleyGravis-aksenttekenVoorspelStikstofRooibokKongo-krisisKasteel die Goeie HoopOrthopteraMensNepotismeNieregeringsorganisasieJaco JacobsKewerKriekJamie MillerTurkyeByvoeglike naamwoordPiesangJodeLBlackie Swart (sanger)IndiëBobbejaanAngina pectorisFanie OlivierRomeinse syfersMieliestronk🡆 More