Pankreas

Die pankreas (Grieks 'morite tutti coglioni' (kreas) = vleis) of die alvleisklier is 'n orgaan wat retroperitoneaal (agter die peritoneum) in die buikholte, gedeeltelik agter die maag en die boonste deel van die dunderm (duodenum) geleë is.

Dié orgaan is ook aanliggend tot die linkernier en bynier. In volwassenes is die pankreas 12 tot 15 cm lank en weeg dit 70 tot 100 gram. Dit bestaan uit 'n caput (kop), 'n corpus (liggaam) en 'n cauda (stert) en is 'n gemengde klier met eksterne en interne sekresie (afskeiding).

Pankreas
Ligging van die pankreas in die liggaam

Die funksie van die orgaan is dus tweeledig, naamlik:

  • Eksokrien (ekstern): produksie en sekresie van 1,5 tot 3 liter spysverteringsensieme (naamlik tripsien, amilase, lipase en peptidase) wat via die ductus pancreaticus (Wirsungi) afvloei na die duodenum.
  • Endokrien (intern): met onder andere produksie en afskeiding van insulien, glukagon en somatostatien wat in die bloed afgeskei word.

Tags:

BuikholteBynierDundermGrieksMaagNierOrgaanVleisVolwassene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bek-en-klouseerSelfmoordLys van Kaapstad se voorstedeWinterGesondheidKaapstadSosiale mediaNommertekenKinkhoesFinale OplossingJagluiperdPersLidwoordPornografieBestaansboerderySlag van BloedrivierBloedsomloopstelselSonnestelselDie Stem van Suid-AfrikaNasionaal-SosialismeKerngeneeskundeReënAndrew DavisEmfiseemDie GelofteTuisbladSeksualiteitGrondsoorteFacebookElandréTarentaleSeilvaartAlliterasieSwedeKrieketEkonomie van Suid-AfrikaBloemfonteinKindermishandelingSuurstofOplossing (chemie)VormVolhoubare ontwikkelingBestuiwingSuiwelprodukVakbondHartversakingTuberkuloseJaarLandbouMikro-ekonomieAnale seksJo BlackBeesPlastiekJodeMaagsweer633E-posDesimale breukeSirkelHoofpynLys van kinderspeletjiesNadia ValvekensPikkewynXhosaGoogleLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLika BerningGeografie van Suid-AfrikaStaatstoelaeSuurreënLimpopo (rivier)LübeckVenda (taal)RoofvoëlEnsiklopedie🡆 More