Skokgolf

’n Skokgolf in fisika is ’n soort voortplantende versteuring wat vinniger beweeg as die spoed van klank in die spesifieke medium.

Nes ’n gewone golf, het ’n skokgolf energie en kan dit deur ’n medium voortplant, maar dit word gekenmerk deur ’n skielike, feitlik onreëlmatige verandering in die druk, temperatuur en digtheid van die medium.

Voorbeelde van ’n skokgolf in astrofisika is tydens ’n supernova wat ’n skok deur die interstellêre medium stuur, die skok wat veroorsaak word deur die Aarde se magneetveld wat met die sonwind bots en skokgolwe wat deur sterrestelsels veroorsaak word wanneer hulle teen mekaar bots.

Verwysings

Skakels

  • Skokgolf  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

DigtheidDrukEnergieFisikaSpoed van klankTemperatuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jacques LootsMoedersdagKnieOligopolieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMeervoudHaasGeprosesseerde kosRegAppel (sanger)TarentaleVeelvuldige skleroseNatuurlike hulpbronEnkelvoudige sinSatellietDigvormSpringbokBreingewasCovid-19-pandemieJohannesburgGroepsgebiedewetDeelwoordNelson MandelaErektiele disfunksieBokmakierieEdel Agtvoudige PadSitrusGesondheidRosa ParksMalariaSomerFanie ViljoenLewerMisdaadVlieg (dier)KolitisUpingtonDie GelofteIdioomNederlandsDroomHartversakingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNazi-DuitslandSoweto-opstandLys van bekende Suid-AfrikanersKoolstofNarsistiese persoonlikheidsteuringKlem-in-die-kaakGholfGewone breukePirow BekkerNieuwoudtvilleWeer (meteorologie)PlaasjapieKaapse VlakteVierde Industriële RevolusieSaartjie BaartmanVisLetterlike en figuurlike taalgebruikEskomKlavierSelfoonGordelroosMetaalnywerheidDermpoliepKerngeneeskundeAngssteuringRenosterCristiano RonaldoNoordwesLys van lande🡆 More