Sepik

Die Sepik (Engels: Sepik River, vroeër Duits: Keiserin Augusta-rivier) is met 'n lengte van 1 100 km (700 myl) een van die langste riviere op die eiland Nieu-Guinee, van die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee, asook van die kontinent Oseanië.

Sepik
Nasa-Satellietbeeld van die Sepik se monding in die Bismarcksee
Nasa-Satellietbeeld van die Sepik se monding in die Bismarcksee
Nasa-Satellietbeeld van die Sepik se monding in die Bismarcksee
Sepik

Die stroomgebied van die Sepik

Oorsprong Viktor Emmanuel-bergreeks, Papoea-Nieu-Guinee
Monding Papoea-Nieu-Guinee
Bismarcksee
Stroomgebied Indonesië, Papoea-Nieu-Guinee
Lengte 1 100 km (700 myl)
Oorspronghoogte 2 170 m (7 119 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 3 804 m³/s (134 337 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 77 700 km² (30 000 myl²)
Sepik
'n Dorpie langs die Sepik

Die Sepik ontspring in die Viktor Emmanuel-bergreeks in Sentraal-Nieu-Guinee, net noord van die Fly se bron in die Westelike provinsie van Papoea-Nieu-Guinee. Aansluitend vloei dié rivier in 'n noordwestelike rigting en raak die grens tot Indonesië. Vanaf hier vloei die Sepik in 'n noordoostelike rigting en mond sonder delta in die Bismarcksee uit.

Die Sepik se omgewing is gekenmerk deur moerasse, reënwoud en berge. Dié rivier is in 1885 deur Duitsers vir Europa ontdek en ná keiserin Augusta, die vrou van die destydse keiser Wilhelm I van die Duitse Keiserryk genoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DuitsEilandnasieEngelsNieu-GuineeOseaniëPapoea-Nieu-GuineeRivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiepaartromboseCovid-19-pandemieJewgeni PrigozjinErosietipesDurbanBrittany Ashton HolmesAssonansieKindermishandelingSimboolVersamelnaamHadedaMateriaalWitbankWaterbesparing in Suid-AfrikaRymCleopatra VIIAnale kankerMandalaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)FrankrykJan van RiebeeckKaapstadse waterkrisis 2015-2018KlereSelfmoordVerenigde State van AmerikaBlaarEugenetikaKunsmatige intelligensieGeskiedenis van AfrikaansNamibiëOudtshoornAustraliëKommaDuitslandVraag en aanbodGevolge van aardverwarming op oseaneSout (chemiese stof)KernkragMorfeemVigsMenstruasieByvoeglike naamwoordOplossing (chemie)Toekoms van die AardeAborsie in Suid-AfrikaGeboorteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSwedePersHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNiersteenDaggaHokkieAppendiksBelastingWêreld- Ekonomiese ForumPropagandaTienerMaagsweer22 NovemberVoorsetselDelft, KaapstadAardbewingLongontstekingSmeltpuntWinnie Madikizela-MandelaEienaamMantisRenaissanceResensieMaanNag van die lang messeKoos BekkerVolhoubaarheidViool🡆 More