Fly

Die Fly (Engels: Fly River, Tok Pisin: wara Flai) is met 'n lengte van 1 100 km (700 myl) een van die langste riviere op die eiland Nieu-Guinee, van die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee, asook van die kontinent Oseanië.

Fly
Nasa-Satellietbeeld van die Fly
Nasa-Satellietbeeld van die Fly
Nasa-Satellietbeeld van die Fly
Fly

Die stroomgebied van die Fly

Oorsprong Viktor Emmanuel-bergreeks, Papoea-Nieu-Guinee
Monding by Daru, Papoea-Nieu-Guinee
Koraalsee
Stroomgebied Indonesië, Papoea-Nieu-Guinee
Lengte 1 100 km (700 myl)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 6 000 m³/s (211 888 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 69 900 km² (27 000 myl²)
Fly
Die Fly in Papoea-Nieu-Guinee

Die Fly ontspring in die Viktor Emmanuel-bergreeks in Sentraal-Nieu-Guinee, net suid van die Sepik se bron in die Westelike provinsie van Papoea-Nieu-Guinee. Aansluitend vloei dié rivier in 'n suidwestelike rigting en raak die grens tot Indonesië. Vanaf hier vloei die Fly in 'n suidoostelike rigting en mond by Daru in 'n wye delta in die Koraalsee uit.

Die Fly se omgewing is gekenmerk deur moerasse, reënwoud en berge. Dié rivier se delta is in 1842 deur die Brit Francis P. Blackwood vir Europa ontdek en ná sy skip, die HMS Fly genoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EilandnasieEngelsNieu-GuineeOseaniëPapoea-Nieu-GuineeRivierTok Pisin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofpynMateriaalNamibiëBoor (element)VarkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WetenskapKultuurOorkruipersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SokkerMagsverheffingSwangerskapSuid-EuropaMaroela MediaDiskriminasieJacques LootsVulkaanHoofkarakterAborsieDistrik SesSkarlakenkoorsSeekoeiGordelroosIdioomPapegaaieUitwerking van klimaatsveranderingBosluisbytkoorsVergelykings (taalkunde)SkaapEnkelvoudige sinBelgiëAbstraksie (rekenaarwetenskap)PubliekAnrich HerbstKorrupsieNasionale VrouedagLys van landeNederduitsch Hervormde KerkApartheidChris HaniOmgewingsbeheerSlangHeuningStedelike hitte-eilandTandbederfGoogleIngenieursweseTatoeëermerkMantisWoestynRoofvoëlRubik se kubusDataverwerkingEskomKarakteriseringJansenvilleWaterstofLys van Suid-Afrikaanse digtersPuberteitDemokrasieHeks van HexrivierEkonomiese sektorHokkieNaaldekokerPeter SnydersVingerseksGroepsdrukLys van kinderspeletjiesKunsmatige intelligensieGeldSitrusInentingWes-KaapNederlands🡆 More