Rynse Sendeling

Die Rynse Sendelinge in Suid-Afrika was afkomstig van die Rynse Sendinggenootskap wat op 23 September 1828 in Duitsland gevorm is toe die vier sendingverenigings van Elberfeld, Barmen, Köln en Wesel saamgesmelt het.

Rynse Sendeling
Die Morawiese kerk op Wupperthal, vroeër die Rynse sendingkerk.

Die oudste van die verenigings was Elberfeld wat in 1799 deur Gereformeerde en Lutherse lidmate gevorm is.

In die stigtingsjaar nog is die eerste sendeling na Suid-Afrika of die Kaapkolonie gestuur. Dit het gelei tot die stigting van die dorpie Wupperthal. Die eerste sendeling was Johann Gottfried Leipoldt.

Tags:

182823 SeptemberBarmenDuitslandElberfeldKölnRynse SendinggenootskapWesel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskietVir die voëlsKoolstofdioksiedPampoentjiesHoenderFacebookPersoonlike finansiesSonnestelselFreek RobinsonKolitisBartolomeus DiasVerkoueBoksTepelPSuikersiekteSwawelKraaiMin ShawVaginale kankerKanadaRina HugoAppendiksKinderregtePornografiese akteurJohan BadenhorstAnne FrankTaalVoëlgriepRacheltjie de BeerBrongitisItaliëImpakte van toerismeVlakvarkDeelwoordBergVrouLettergreepJacques LootsHommelbyHoër Landbouskool BolandJaco du PlessisHomoniemMierLetterlike en figuurlike taalgebruikLiewe HeksieMasjienMuishondAarde se atmosfeerPornografiese subgenresIntensiewe vormZack du PlessisHolocaustSikloonCorioliskragSkaapMuggieHoof- uitvoerende beampteMartin Luther King jr.Regering van Suid-AfrikaVleilandTafelbergRooibokDuitsMoedersdagLydia WinchesterLionel PetersonJakobTheuns JordaanHoërskool Sentraal, BloemfonteinDoopOrthopteraNaaktheidKweekhuiseffekInstagramMenseregtedagBeroerte🡆 More