Ruud Lubbers

Rudolphus Franciscus Marie (Ruud) Lubbers (7 Mei 1939 in Rotterdam - 14 Februarie 2018 in Rotterdam) was 'n Nederlandse Christen-demokratiese politikus, diplomaat, hoogleraar en entrepreneur.

Ruud Lubbers
Ruud Lubbers
In 1986

Eerste Minister van Nederland
Ampstermyn
4 November 1982 – 22 Augustus 1994
Vise Kabinet 1: Gijs van Aardenne (1982-1986)
Kabinet 2: Rudolf de Korte (1986-1989)
Kabinet 3: Wim Kok (1989-2004)
Monarg Beatrix
Voorafgegaan deur Dries van Agt (CDA)
Opgevolg deur Wim Kok (PvdA)

Leier van die CDA
Ampstermyn
25 Oktober 1982 – 29 Januarie 1994
Voorafgegaan deur Dries van Agt
Opgevolg deur Elco Brinkman

Parlementêre verteenwoordiger van die CDA-groep
Ampstermyn
7 November 1978 – 10 Junie 1981
24 Augustus 1981 - 4 November 1982
Eerste minister Dries van Agt
Voorafgegaan deur Willem Aantjes
Opgevolg deur Bert de Vries

Ampstermyn
8 Junie 1977 – 8 September 1977
22 Desember 1977 - 4 November 1982

Minister van Ekonomiese Sake
Ampstermyn
11 Mei 1973 – 19 Desember 1977
Eerste minister Joop den Uyl
Voorafgegaan deur Harrie Langman
Opgevolg deur Gijs van Aardenne

Persoonlike besonderhede
Gebore (1939-05-07)7 Mei 1939
Rotterdam, Nederland
Sterf 14 Februarie 2018 (op 78)
Rotterdam, Nederland
Politieke party CDA
Eggenoot/-note Ria Hoogeweegen (gebore 1940)
Kind(ers) 3
Alma mater Erasmus Universiteit Rotterdam
Religie Rooms-Katolisisme
Handtekening Ruud Lubbers

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Nederland Nederland
Diens/Tak Ruud Lubbers Koninklike Nederlandse Lugmag
Jare in diens 1962–1963
Rang Tweede luitenant
Oorloë/Veldslae Koue Oorlog

Hy was 'n lid van die politieke partye Christen-Demokratiese Appèl (CDA) en Katolieke Volksparty (KVP), 'n voorloper van die CDA-party. Van 1982 tot 1994 was hy die CDA se partyleier sowel as die Eerste Minister van Nederland.

Hy het met sukses die groot finansieringstekort asook die toemalige ekonomiese krises bestry.

Lewensloop

Lubbers het ekonomie aan die Erasmus Universiteit Rotterdam gestudeer en was 'n entrepreneur van Hollandia, 'n staalboubedryf in Krimpen aan den IJssel.

Van 1973 tot 1977 was hy Minister van Ekonomiese Sake in die Den Uyl-kabinet gewees. Van 1977 tot 1982 was hy 'n lid van die Tweede Kamer gewees, van 1978 tot 1982 ook as parlementêre verteenwoordiger van die CDA-groep.

Van Oktober 1982 tot Januarie 1994 was hy die CDA-partyleier en van November 1982 tot Augustus 1994 Eerste Minister gewees.

Ook was hy in 1989 en 1994 kortstondig minister vir Nederlandse Antilliaanse Sake en Aruba gewees.

Na sy politieke loopbaan was hy van 1995 tot 2000 hoogleraar globalisering aan die Katolieke Universiteit Brabant gewees.

Vervolgens was hy van 1 Januarie 2001 tot 20 Februarie 2005 die negende VN se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge in Genève gewees.

Die kabinette

Lubbers het drie Nederlandse kabinette gelei:

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Fotogalery

Voorafgegaan deur
Dries van Agt
Eerste Minister van Nederland
1982-1994
Opgevolg deur
Wim Kok
Voorafgegaan deur
Sadako Ogota
9e VN se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge
2001-2005
Opgevolg deur
António Guterres

Tags:

Ruud Lubbers LewensloopRuud Lubbers Die kabinetteRuud Lubbers VerwysingsRuud Lubbers BronneRuud Lubbers Eksterne skakelsRuud Lubbers FotogaleryRuud Lubbers14 Februarie193920187 MeiNederlandRotterdam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLyfstraf in skoleWiskundeCorioliskragBesproeiingSebraVerkragtingLongontstekingWet op Bantoe-onderwysIntensiewe vormDiskriminasieVersoeningsdagPriemgetalPirow BekkerLiewe HeksieAarverkalkingAngolaDwelmmiddelEwenaarWaterkringloopNeurenberg-verhoreSwart menseGevolge van aardverwarming op oseaneJosef StalinSinoniemKlimaatsverandering in AfrikaXhosasVrouOntwikkelende land24 AprilSwitserlandKersfeesVolhoubare ontwikkelingTuisbladFotosinteseAB de VilliersDysselsdorpLika BerningNatuurlike hulpbronLeierVolhoubaarheidVryheidsmanifesChatGPTSkildklierNazi-DuitslandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVoortrekkermonumentOorkruipersMag (sosiale wetenskappe)Afrikaanse WikipediaTropiese sikloonPesachAnneli van RooyenMenseregteElektroniese of digitale mediaSwart nasionalismeKlein-KarooAfrikaansLionel MessiMaagsweerCeresAardverwarmingOrtopedieSwawelReënVaalrivierNederlandLionel PetersonRookgewoonteGroot GatAssonansieNasionale VrouemonumentLidwoord🡆 More