Wim Kok

Willem (Wim) Kok (gebore op 29 September 1938 in Bergambacht; oorlede op 20 Oktober 2018 in Amsterdam) was 'n Nederlandse politikus van die Partij van de Arbeid (PvdA).

Hy was vanaf 1994 tot 2002 Eerste Minister van Nederland gewees. In die Lubbers III-kabinet (1989–1994) het hy as Minister van Finansies gedien. Kok was oorspronklik voorsitter van die vakbond FNV (Federatie Nederlandse Vakbeweging) gewees.

Wim Kok
Wim Kok
Wim Kok in 1994

Eerste Minister van Nederland
Ampstermyn
22 Augustus 1994 – 22 Julie 2002
Vise Hans Dijkstal (1994–1998)
Hans van Mierlo (1994–1998)
Annemarie Jorritsma (1998–2002)
Els Borst (1998–2002)
Monarg Beatrix
Voorafgegaan deur Ruud Lubbers
Opgevolg deur Jan Peter Balkenende

Leier van die PvdA
Ampstermyn
21 Julie 1986 – 15 Desember 2001
Voorafgegaan deur Joop den Uyl
Opgevolg deur Ad Melkert

Adjunkpremier van Nederland
Ampstermyn
7 November 1989 – 22 Augustus 1994
Eerste minister Ruud Lubbers
Voorafgegaan deur Rudolf de Korte
Opgevolg deur Hans Dijkstal
Hans van Mierlo

Minister van Finansies
Ampstermyn
7 November 1989 – 22 Augustus 1994
Eerste minister Ruud Lubbers
Voorafgegaan deur Onno Ruding
Opgevolg deur Gerrit Zalm

Parlementêre leier van die PvdA in die Huis van Afgevaardigdes
Ampstermyn
19 Mei 1998 – 14 Augustus 1998
Voorafgegaan deur Jacques Wallage
Opgevolg deur Jacques Wallage
Ampstermyn
17 Mei 1994 – 22 Augustus 1994
Voorafgegaan deur Thijs Wöltgens
Opgevolg deur Jacques Wallage
Ampstermyn
21 Julie 1986 – 6 November 1989
Voorafgegaan deur Joop den Uyl
Opgevolg deur Thijs Wöltgens

Lid van die Tweede Kamer
Ampstermyn
19 Mei 1998 – 22 Augustus 1998
Ampstermyn
17 Mei 1994 – 22 Augustus 1994
Ampstermyn
3 Junie 1986 – 6 November 1989

Persoonlike besonderhede
Gebore (1938-09-29)29 September 1938
Bergambacht, Nederland
Sterf 20 Oktober 2018 (op 80)
Amsterdam, Nederland
Politieke party PvdA
Eggenoot/-note Rita Roukema (1965–2018; sy dood)
Kind(ers) Carla (* 1959)
André (* 1961)
Marcel (* 1966)
Alma mater Nyenrode Ekonomiese Universiteit
Handtekening Wim Kok

Die kabinette

Kok het twee Nederlandse kabinette gelei:

Bronne

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Ruud Lubbers
Eerste Minister van Nederland
1994–2002
Opgevolg deur
Jan Peter Balkenende

Tags:

1938199420 Oktober2002201829 SeptemberAmsterdamBergambachtEerste MinisterLubbers III-kabinetNederlandPartij van de ArbeidVakbond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoornaamwoordRob HersovEngelsMenslike skeletPoësieBesoedelingAppelLugbesoedelingSnaarinstrumentSeestroomKonsentrasiekampSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Privaat maatskappySenuweestelselHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBoer Soek 'n VrouAkkedisTarentaleMaatskappyWerkersdagEuropaKoolstofKlein-KarooVitamienAppel (sanger)KaapstadTsoenamiNeurenberg-verhoreIslamGeweldRumatiekMIV/vigs in Suid-AfrikaDemi Lee MooreSosiale mediaSeringboomVoortrekkermonumentVerdampingWater (molekuul)KondensasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMynbouMosesMiltMidde-OosteAntoniemDiskriminasieKoerantOrganisasie sonder winsoogmerkKwaZulu-NatalPersoonlikheidLys van landeKunsAfleiding (taalkunde)HaasErektiele disfunksieStikstofKoos BekkerPoesAarverkalkingJan van TonderBoereOnbemande vliegtuigGestremdheidMikro-ekonomiePaarl GimnasiumVingerseksOranjerivierSinoniemWerkwoordBayer 04 LeverkusenAardeGawes van die Heilige Gees🡆 More