Kleur Room: Kleur

Room is die kleur van room wat deur beeste vervaardig word wat wei op natuurlike weiding met plante wat ryk is aan geel karoteenpigment.

#FFFDD0

Room is die pastelkleur van geel, baie soos pienk die pastelkleur van rooi is. Deur die vermenging van geel en wit kan roomkleur geproduseer word.

Die eerste opgetekende gebruik van room as 'n kleurnaam in Engels was in 1590.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word room as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFFDD0
RGB-kleurmodel (255, 253, 208)
CMYK (0, 1, 18, 0)
HSV (57°, 18%, 100%)

Sien ook


Tags:

BeesGeelKleurPlantRoomWeiding

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoogleApartheidNazi-DuitslandSikloonSlag van BloedrivierKlereHaaieAngolese BurgeroorlogJohn Brown (aktivis)VigsBesoedelingDepressie (gemoedstoestand)Ingrid JonkerKaapstad20ste eeuLys van Suid-Afrikaanse skrywersPinksterMantisIsraelSuid-AfrikaGesondheidKoeffisiënt en magswortelGloeilampMisdaadJohn Samuel SchlesingerLeierskapTropiese sikloonNederlandsMierTrappe van vergelykingIronieAfrikanernasionalismeOnderhandelinge om apartheid te beëindigFiela se kindAfvalbestuurLionel PetersonOrtopedieWes-KaapMaroela MediaSportVolstruisAngolaRuslandFluoorMoedersdagNagmaalHibernasieHindoeïsmeSeksualiteitGalileo GalileiBlaarGemeenskapsorganisasieImpakte van toerismeLangste woordMaagJeugdagArabiesSeksuele penetrasieMigrasie van voëlsVerlede tydEjakulasieWaterkringloopWillie JoubertKersfeesSonja HerholdtAardrykskundeGrootste rampe in Suid-AfrikaNasionale VrouedagBoerboelKoos BekkerMandalaSanskritHomoniemWinterSpinnekopWortel🡆 More