Swartflap-Blennie

Die Swartflap-blennie (Cirripectes auritus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Blackflap blenny.

Swartflap-blennie
Swartflap-Blennie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Cirripectes
Spesie:
C. auritus
Binomiale naam
Cirripectes auritus
Carlson, 1981

Voorkoms

Die kop is stomp voor en die kop en lyf is room kleurig, pienk of bruin van kleur en by party visse is daar verspreide swart kolletjies op die lyf. Daar is 'n groot swart kol net bokant die kieugleuf op die vis en die vis word tot 6 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 6 – 25 m diep is, is territoritaal van aard en vreet alge en detritus.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Swartflap-Blennie VoorkomsSwartflap-Blennie HabitatSwartflap-Blennie Sien ookSwartflap-Blennie BronSwartflap-Blennie VerwysingsSwartflap-Blennie Eksterne skakelSwartflap-Blennie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonSenuweestelselSkildklierRob HersovTemperatuurDemokrasieKoppeltekenDroomHeupvervangingNarsismeSuid-Afrikaanse ReserwebankHerfsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Swart nasionalismeAardverwarmingAborsieLys van hoofstedeProteaKlavierDawidVolhoubaarheidCarles PuigdemontNiersteenAngina pectorisKinderregteEskomKurt-Lee ArendseLys van Kaapstad se voorstedeAvbobAfkortingArmoedeverligtingLuiperdCradock-4Robert SobukweSpringbokkeCorioliskragKontinentHidroëlektrisiteitLys van nedersettings in Suid-AfrikaRobbeneilandDie GelofteNag van die lang messeAppel (sanger)TelkomVoeding23 AprilSlangEnsiklopedieSkilpadLys van politieke partye in Suid-AfrikaGriep20ste eeuHannes van WykGeslagBybelHoofkarakterElandréGawes van die Heilige GeesVoedselkettingRefentse MorakeMenslike seksuele gedragHeupRefleksieKankerApokriewe boekeKrapOlimpiese SomerspeleSuid-Afrikaanse GrensoorlogAustraliëKrugerwildtuinSimmetrieSoweto-opstandKrimpvarkieEugenetika🡆 More