Kaapse Seepaling

Die Kaapse seepaling (Conger wilsoni) is 'n vis wat voorkom vanaf Knysna tot by Mosambiek.

Dit kom ook voor in die Maldives en Gougheiland. In Engels staan die vis bekend as die Cape Conger.

Kaapse seepaling
Kaapse Seepaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Conger
Spesie:
C. wilsoni
Binomiale naam
Conger wilsoni
(Bloch & Schneider, 1801)
Sinonieme
  • Conger conger (non Linnaeus, 1758)
  • Gymnothorax wilsoni Bloch & Schneider, 1801
  • Leptocephalus wilsoni (Bloch & Schneider, 1801)

Voorkoms

Die paling se snoet is langer as wat die oog groot is en die stert is langer as die kop en lyf saam. Die vis is bruinerig grys van kleur en room kleurig aan die onderkant. Die vinne se rante is swart. Die vis kan tot 1.5 m lank word en weeg dan 15 kg.

Habitat

Hulle leef in strandmere en sagte bodems tot op 30 m. Die visse is meer aktief snags en vreet vis en skaaldiere. Die vis is eetbaar en gevaarlik.

Sien ook

Bron

Tags:

Kaapse Seepaling VoorkomsKaapse Seepaling HabitatKaapse Seepaling Sien ookKaapse Seepaling BronKaapse Seepaling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwys in Suid-AfrikaDokterAlkoholismeNemunasRonelda KamferNiemetaalPseudowetenskapMasturbasieWikiquoteRassismeAgtervoegselHoofkarakterAardverwarmingSuid-Afrikaanse WeermagSelfstandige naamwoordDataverwerkingSaldanhaIvan ZimmermannSuid-Afrikaanse RugbyunieDroogteNatuurrampVermontLeierPapierTsoenamiBobby AngelSelfoonKonsentrasiekampNasiebouGeboorteDoopHeks van HexrivierKaliumMielieAardeFisioterapieKoperKultuurDepressie (gemoedstoestand)ChloorNicola HanekomSonnestelselBreinvliesontstekingSelfieJagluiperdVerkragtingDulcie van den BerghHipoteseYouTubeVerkleurmannetjieTandbederfKindermishandelingAnette EngelbrechtSwart nasionalismeNommertekenSuiwelprodukAborsieSatellietfotoAbstraksie (rekenaarwetenskap)Toekoms van die AardeKarooLys van Griekse mitologiese figureOnderhandelinge om apartheid te beëindigGeelsugDansGeskiedenis van AfrikaansAntjie KrogGordelroosSkaapRenaissanceKliniese depressieGNU/FDL-lisensie🡆 More