Driebanddrawwertjie

Die Driebanddrawwertjie (Rhinoptilus cinctus) is 'n voëlspesie in die Glareolidae-familie.

Dit word in Angola, Botswana, Ethiopië, Kenia, Namibië, Rwanda, Somalië, Suid-Afrika, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe aangetref.

Driebanddrawwertjie
Driebanddrawwertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. cinctus
Binomiale naam
Rhinoptilus cinctus
(Heuglin, 1863)

Hierdie drawwertjie is gewoonlik enkellopend of in pare in grasveld met baie bome, en doringveld in droër gebiede.

Driebanddrawwertjie
'n Driebanddrawwertjie in Kenia.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DeelwoordJo BlackBelastingLys van Suid-Afrikaanse musikanteTafelsoutApartheidMielieD.J. OppermanKoos du PlessisVloeistofDelft, KaapstadKrugerwildtuinAntisemitismeBurgerregteDubbelpuntBorskankerSokkerGeskiedenis (vakgebied)KompasNasionale VrouedagEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogTennisVerlede tydNazi-DuitslandHomoniemKersfeesHoofletterNasionalismeTsoenamiWikimedia-stigtingNatuurlike hulpbronPerdebyeNoord-KaapVerkragtingPaasfeesErfenishulpbronMiddeloorontstekingAssonansieJoodse kalenderBloutongsiekteVreesMiskruierKlavierEugenetikaSelfstandige naamwoordTswanaGeweldVoëlUitwerking van klimaatsveranderingGroot-VisrivierHoofstadSeksposisieMahatma GandhiCorioliskragAnneli van RooyenTurkyeKlimaatOnderwysBrandmondsindroom20ste eeuXhosaRugbyIngrid JonkerKindermishandelingSkilpadBruin huisslangPolisieEkonomiese sektorLys van Afrika-landePaddaVennootskapGeskiedenis van AfrikaansSeilvaartErfenisdag (Suid-Afrika)Son🡆 More