Reusenellie

Die Reusenellie (Macronectes giganteus) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika.

Die voël is 86 – 100 cm groot en weeg 2,5 - 5,8 kg met 'n vlerkspan van 1,8 - 2,0 meter. Die spesie is amper-bedreig, daar is slegs 30 000 pare wat broei op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Southern giant petrel.

Reusenellie
Reusenellie
Volwasse voël met kuiken.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. giganteus
Binomiale naam
Macronectes giganteus
(Gmelin, 1789)

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Reusenellie FotogaleryReusenellie Sien ookReusenellie VerwysingsReusenellie BronReusenellie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatWes-KaapVoyeurismeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSlimfoonWetenskaplike klassifikasieAntjie SomersWinnie Madikizela-MandelaByHeidelberg, GautengSkarlakenkoorsNarsistiese persoonlikheidsteuringFluoorPankreasBruto binnelandse produkNG gemeente TheunissenLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOogproblemeDeelwoordLys van myne in Suid-AfrikaTuberkuloseEkonomiese sektorDachshundPaasfeesMisdaadAtlantiese OseaanAfro-AmerikanersOutismeWaterLuiperdSkaakMigrasie van diereSlangAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSirkelSkoenlapperBloeddrukMagnetismeVolstruisVars waterMondGoogle TranslateVaalrivierTropiese sikloonKolorektale kankerNag van die lang messeIrma SternKernoorlogKameelperdKletsrymPuberteitMetafoorAngssteuringWoordsoort20ste eeuRekenaarMeningsverskil oor aardverwarmingDigvormVlieënde HollanderDriedimensioneelCurly HowardWinterBTWPaarl GimnasiumInleiding tot die genetikaPeriodieke tabelTienie HollowayWaterstofGroepsdrukAngolaVoorvoegselKommunismeBolandse aardbewing van 1969Madison IvyKommaGeskiedenis (vakgebied)Demi Lee MooreVratFinale Oplossing🡆 More