Ravi

Die Ravi (Oerdoe: راوی) is ’n rivier wat deur Noordwes-Indië en Oos-Pakistan loop.

Dit is een van ses riviere van die Indusstelsel in die Pandjab-streek (Pandjab beteken "Vyf Riviere").

Ravi
Ravi
Stroomgebied Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan
Hoofrivier Indus
Oorsprong Chamba-distrik, Himachal Pradesh, Indië
Sytak -regs Siul
Monding Chenabrivier
Lengte 720 km

Die rivier was in die Vediese tydperk as Parushani or Iravati (Sanskrit: इरावती) aan Indiërs bekend en as Hydraotes aan die antieke Grieke.

Dit is ’n integrale deel van die Indusriviervallei en vorm die boloop van die Indusbekken. Die oorsprong is in Himachal Pradesh in Indië en daarna loop dit 720 km ver voordat die water deur die Indus in Pakistan in die Arabiese See (Indiese Oseaan) loop. Dit word omsoom deur die Pir Panjal- en die Dhauladhar-bergreekse, wat ’n driehoekige sone vorm.

Verwysings

Eksterne skakels

71°49′O / 30.583°N 71.817°O / 30.583; 71.817

Tags:

IndiëIndusOerdoePakistanRivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GronddegradasieAfrikaners is plesierigSkeurbuikSteenkoolSI-stelselMeningsverskil oor aardverwarmingRivierJodeWolfWapen van Suid-AfrikaWitbloedselStereotipeISimangaliso-vleilandparkKortverhaalDiskriminasieNierKommunismeJan van RiebeeckWaterbesoedelingKasteel die Goeie HoopIntelligensieImpakte van toerismeDarwinismeIntensiewe vormPampoentjiesAardeErektiele disfunksieDesmond TutuLewerBlourokkeGroot vyfKhoikhoi20ste eeuStadOlifantMetamfetamienKerrieOntwikkelde landBreinvliesontstekingYsterGroot-Brakrivier (dorp)AspoestertjieLuiperdKlem-in-die-kaakSeksismeLimpopo (rivier)Steve HofmeyrNeurenberg-verhoreKarpaletonnelsindroomDubbelpuntSeeAlkoholismeVleilandArgitektuurSeismologieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKragopwekkingGevolge van aardverwarming op oseaneEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkLeonardo da VinciNasiebouRamsar-vleilande in Suid-AfrikaVaginaHoofstadKunstenaarArmoedeRooikatSnaarinstrumentBaksteenMagnesiumJo BlackAfrikaansMaagWoordsoortAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidTrigeminale neuralgie🡆 More