Suid-Afrika R357: Streeksroete

Die R357 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Nieuwoudtville met Kimberley verbind via Loeriesfontein en Prieska.

Streeksroete R357 shield

Streeksroete R357
Belangrike aansluitings
SuidwespuntSuid-Afrika R357: Streeksroete R27 by Nieuwoudtville
 Suid-Afrika R357: Streeksroete R355
Suid-Afrika R357: Streeksroete R27
Suid-Afrika R357: Streeksroete R353
Suid-Afrika R357: Streeksroete R361
Suid-Afrika R357: Streeksroete R386
Suid-Afrika R357: Streeksroete N10
Suid-Afrika R357: Streeksroete R369
Suid-Afrika R357: Streeksroete R385
NoordoospuntSuid-Afrika R357: Streeksroete R31 by Kimberley
Ligging
DorpeBrankop
Loeriesfontein
Brandvlei
Van Wyksvlei
Prieska
Douglas
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R357: Streeksroete R355R358 Suid-Afrika R357: Streeksroete

Die roete begin by Nieuwoudtville waar dit aftak van die R27-provinsiale pad en gaan noordoos. Dit gaan deur 'n klein nedersetting, Brandkop, en 10 km voor Loeriesfontein draai dit op die R355 en word medebeskryf tot in die dorp. Die afstand van Nieuwoudtville tot by Loeriesfontein is 64 km. Hiervandaan hou die roete noordoos en 121 km verder word Brandvlei bereik. Hier kruis die roete weer die R27 by 'n verspringende kruising. Net buite Brandvlei tak die R353 af en die R357 hou ooswaarts tot by Van Wyksvlei, afstand van 149 km. Net voor Van Wyksvlei sluit die pad by die R361 aan en word medebeskryf tot 7 km ander kant die dorp waar die R361 afdraai. Die R357 hou noordoos vir 111 km tot voor Prieskaspoortpas waar die R386 ook by die pad aansluit. Na die poort kruis die pad die N10-nasionale pad en gaan Prieska binne. Hiervandaan gaan die roete nog steeds noordoos en 30 km verder tak die R369 af. Douglas is 92 km verder, net voor die dorp word die Oranjerivier gekruis. By die Douglas word die R385 gekruis met 'n verspringende kruising. Die roete hou noordoos en 89 km verder eindig die roete in die R31-provinsiale pad in Kimberley.

Sien ook

Bron

Tags:

KimberleyLoeriesfonteinNieuwoudtvillePrieskaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gesonde dieetBaarmoederEkonomiese sektorSmaakRugbyFamilie (verwantskap)MiddeloorontstekingSeksuele stimulasieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinDie CampbellsNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGriekwa-AfrikaansArmoedeHoek (meetkunde)RooikatBosvarkVierkantswortelKroepRassismeBreingewasEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKatMurraysburgSekondêre sektor van die ekonomieSwart nasionalismePersLys van kinderspeletjiesEllipstekenToepassingsagtewareHamilton WesselsJagluiperdDistrik SesSprokieAt BothaGewone luislangSlag van Cuito CuanavaleKroonstadKewerAfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994JakarandaParlement van Suid-AfrikaTennisArmoedeverligtingSenegalGlobaliseringHeuningbyOopbroninhoudBloedgroepBruin huisslangKlem-in-die-kaakNoag se arkAfrikanersHaasTierboskatSkaakNederduitse Gereformeerde KerkWikipediaBeroerteEjakulasieAl-Masdjid an-NabawiOrtopedieHeuningMensOnderwysTsoenamiEskomHondSteenkool in Suid-AfrikaIronieUnited Democratic FrontDikdermKlimaatVrystaatNul is nie niks nieMacintosh🡆 More