Van Wyksvlei

Van Wyksvlei (of Van Wyk's Vlei) is 'n dorp, deel van die Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit, wat ook uit Vosburg en Carnarvon bestaan.

Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 1 721, waarvan 92.5% Kleurlinge en 4.0% Blankes is. Die R357-streeksroete verbind die dorp met sy buurdorpe.

Van Wyksvlei

(Van Wyk's Vlei)
Die verwelkomingsteken buite Vanwyksvlei.
Die verwelkomingsteken buite Vanwyksvlei.
Van Wyksvlei is in Noord-Kaap
Van Wyksvlei
Van Wyksvlei
Koördinate: 30°21′6″S 21°49′26″O / 30.35167°S 21.82389°O / -30.35167; 21.82389 21°49′26″O / 30.35167°S 21.82389°O / -30.35167; 21.82389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitPixley ka Seme
Plaaslike MunisipaliteitKareeberg
Bevolking
 • Totaal1 721
TydsoneUTC+2 (SAST)
Van Wyksvlei
Die NG gemeente Vanwyksvlei is in 1917 van 'n gedeelte van die NG gemeente Carnarvon afgestig.
Van Wyksvlei
Die hotel op Vanwyksvlei.

Geskiedenis

Die dorp is in 1882 aanvanklik as Van Wyk's Vley Estate gevestig en na 'n plaaslike boer vernoem. Munisipale status is in 1975 toegeken.

Omgewing

Die dorp lê op die suidelike rand van die Boesmanland en word omring deur soutpanne. Die Vanwyksvleidam is in 1883 voltooi en is die eerste dam wat deur die Staat gebou is. Daar is Boesmanrotskuns by Springbokoog, 30 km noordwes van die dorp.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Van Wyksvlei GeskiedenisVan Wyksvlei OmgewingVan Wyksvlei Sien ookVan Wyksvlei BronVan Wyksvlei VerwysingsVan WyksvleiCarnarvonKareeberg Plaaslike MunisipaliteitKleurlingeR357 (Suid-Afrika)Vosburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PankreasVoedingVarkDieregeluideJode2023Jada FireSigaretGewone drolpeerTeologiePtolemeusInfeksieLewerOlifantAngina pectorisHondsdolheidLys van lande volgens bevolkingChristene2024 Japannese Grand PrixJoodse kalenderLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsHadjKasteel die Goeie HoopSixtynse kapelGeelsugOraniaBipolêre gemoedsteuringErica BoyerWit-DonderdagGoogleRugbywêreldbeker 2023HeupvervangingSowjetunieAnglo-Boereoorlog26 MaartGordelroosMarsAardverwarmingAlvin BruindersJesus van NasaretNagapieKadmiumKoningKlimaatKunsmatige intelligensieJohannesburgCristiano RonaldoGeorgiese nasionale rugbyspanSlag van Cuito CuanavaleSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Racheltjie de BeerMiddelmisbruikPublieke domeinOntlastingGerrie PretoriusSonsteekGewone luislangPornhubVlag van BangladesjRooikatRugbywêreldbeker 1987Madison IvyNederlandNieu-SeelandGodAfrikaanse taalleerToorbergJeugdagKoue OorlogInhoudLys van Suid-Afrikaanse skrywersLuiperd🡆 More