Sterrebeeld Pyl: Sterrebeeld

Die Pyl (Latyn: Sagitta) is ’n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim.

Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit is noord van die ewenaar geleë en kan van oral op Aarde gesien word behalwe vanaf die Antarktiese sirkel.

Pyl
Sterrebeeld Pyl: Sterrebeeld
Latynse naam Sagitta
Genitief Sagittae
Afkorting Sge
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 19h
Deklinasie 18º
Grootte 80 vk. grade (86ste)
Kwadrant NQ4
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Gamma Sagittae (γ Sge)
Naaste ster Gliese 745
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 1
Bayer-/Flamsteed-sterre 19
Aangrensende sterrebeelde
Vos, Hercules, Arend, Dolfyn
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Pyl is die derde kleinste sterrebeeld (naas die Vul en Suiderkruis). Dit lê in die Melkweg.

Ruimtevoorwerpe

Die ster Alpha Sagittae (α Sge) is ook bekend as Sham. Dit is ’n geel reusester van spektraaltipe G1 II wat 610 ligjare van die Aarde af lê en vorm saam met Beta Sigittae (β Sge) óf die vere van die pylstok óf die dubbele punt van ’n pyl wat eens in die Romeinse leër gebruik is. Gamma Sagittae (γ Sge), ’n koel reus en die helderste ster, vorm saam met δ Sge en ε Sge die pylstok.

M71 is ’n nabygeleë bolvormige sterreswerm. Dit is net sowat 13 000 ligjare van die Aarde af.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AardeAntarktikaEwenaarLatynPtolemeusSterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Volhoubare ontwikkelingKrampGroepsgebiedewetHondAfrikanersVars waterAngola7de LaanGroot GatSelfstandige naamwoordLuiperdUniversele Verklaring van MenseregteNazi-DuitslandNederlandBosluisbytkoorsGasPinksterSeksuele opwekkingVryheidsmanifesDuitsBlack SashEjakulasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaHernubare energieSikloonHeidelberg, GautengDuitslandLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)HokkieKapitaal (ekonomie)SeksSmaakBaljuBraaiAkademiaHage GeingobPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKoperSiya KolisiPad na jou hartDialoog in fiksieMenslike skeletPirow BekkerJazzBelastingDataverwerkingEierstokGeelslangCoca-ColaWiki CommonsMIVAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeslagsgelykheidCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaProteïenJan-Willem BreureKlein-KarooLabia (geslagsdele)PotchefstroomAardbewingRuimteHerfsSwartrenosterWeer (meteorologie)HeelgetalXhosasSeksposisieLionel PetersonHeks van HexrivierMaroela MediaOogproblemeDemi Lee MooreKapitalismeBrons🡆 More