Sterrebeeld Net: Sterrebeeld

Die Net ot Netjie (Latyn: Reticulum) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim.

Die Latynse naam verwys na die kruisdraad voor die oogstuk van ’n teleskoop wat gebruik word om sterposisies te meet. Die sterrebeeld bevat geen helder sterre nie. Net twee sterre is helderder as 5 mag: Alpha en Beta Reticuli.

Net
Sterrebeeld Net: Sterrebeeld
Latynse naam Reticulum
Genitief Reticuli
Afkorting Ret
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 4h
Deklinasie -60º
Grootte 114 vk. grade (82ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Alpha Reticuli (α Ret)
Naaste ster Zeta2 Reticuli (ζ2 Ret)
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 6
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 11
Aangrensende sterrebeelde
Horlosie , Swaardvis , Suidelike Waterslang
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die sterrebeeld is in 1621 geskep deur Isaac Habrecht II, wat dit "Rhombus" genoem het. Die Franse sterrekundige Nicolas-Louis de Lacaille het dit in die 18de eeu tydens ’n besoek aan Kaapstad hernoem na "Réticule Rhomboide" om die kruisdraad van sy teleskoop te gedenk. Dit is later na die Latynse "Reticulum" verander in sy sterkatalogus Coelum Australe Stelliferum. Die sterrebeeld is in 1922 vir die eerste keer erken.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

LatynMagnitudeSterrebeeldTeleskoop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nederduitsch Hervormde KerkNasiebouGemeenskapsorganisasieMaatskaplike verantwoordelikheidTelwoordWerkersdagVermontReënvalbepalingGeslagsgelykheidBaarmoederSatellietfotoPornografieSaldanhaLikkewaanWinnie Madikizela-MandelaAarverkalkingAardeSeksposisieDoopSeksismeIvan ZimmermannHolocaustFosforKlem-in-die-kaakJagluiperdAfro-AmerikanersBysteekKatProsaVoortrekkermonumentHorlosieWikipediaAlice MunroLys van konings van IsraelBurgerregteJak de PriesterLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesLeeuJan-Willem BreureBergen-Belsen-konsentrasiekampWoordeboek van die Afrikaanse TaalNasionalismeKragopwekkingKoue OorlogVerstedelikingBeaufortskaalApostelTussenwerpselMosesArmoedeverligtingAllan BoesakVoornaamwoordArabiesBreinAborsieNasionale PartyMaagRenaissanceMisdaadromanTegnologiePersoonlikheidBoelierySirkelBesoedelingDemokratiese Republiek die KongoLys van bekende Suid-AfrikanersVloeistofBrandmondsindroomLys van Suid-Afrikaanse skrywersPlae van EgipteVerkleinwoordHoofpynReënKunsmatige algemene intelligensieOranjerivierMagda van Biljon🡆 More