Piepende Tinktinkie

Die piepende tinktinkie (Cisticola pipiens) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in rietplate en papirusmoerasse.

Die voël is 14 cm groot en weeg slegs 13 gram. Die voël kom voor in die Caprivistrook en noordweste van Botswana; die voorkoms area stem baie ooreen met dié van die Luapulatinktinkie. In Engels staan die voël bekend as die chirping cisticola.

Piepende tinktinkie
Piepende Tinktinkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cisticola
Spesie:
C. pipiens
Binomiale naam
Cisticola pipiens
Lynes, 1930

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Antjie SomersLetterlike en figuurlike taalgebruikIngenieursweseAnale seksVoegwoordWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRooibloedselSwaziLiewe HeksieNatuurrampBywoordGrondbesoedelingLys van Afrikaanse rolprenteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Romeinse RykKletsrymDesimale breukeHomofoonGroepsgebiedewetKindersiektesSASOLRina HugoHidroulikaEugenetikaKapitalismeKnysnaOorstromingSnaarinstrumentDermpoliepTandbederfVaginale kankerVisTikTokKommaKoorsblaarElektrisiteitVaalrivierVulvaViëtnamBevolkingLiefdeSuid-Afrikaanse InkomstediensMeningsverskil oor aardverwarmingPiesangWaarheid-en-versoeningskommissiePseudowetenskapBoelieryFotosinteseChromatografieHorlosieDubbelpuntGriekwa-AfrikaansLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfrikaanse naguilGeldOlimpiese SomerspeleWiskundige terminologieDramaBreinvliesontstekingDiarreeSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeTussenwerpselStedelike hitte-eilandVerantwoordelikheidC.J. LangenhovenMarie AntoinetteAbstraksie (rekenaarwetenskap)OutismeAlliterasieOntdekking van goud in Suid-AfrikaOopbroninhoudOu Apostoliese KerkVlinderViëtnamoorlogDroomEllipstekenMag (sosiale wetenskappe)🡆 More