Perchloraat

Algemeen

Eienskappe

Naam Perchloraat  
Perchloraat Perchloraat 
Termochemiese radius 2,25(19) Å
Lys van anione

'n Perchloraat is 'n sout wat die komplekse anioon ClO4- bevat. Dit is die suurres van perchloorsuur HClO4.

Die oksidasietoestand van die sentrale atoom (Cl) is 7+ en dis die hoogste wat moontlik is vir hierdie element. Die vorm van die anioon is tetraëdries.

Perchlorate is baie goed oplosbaar in water en word dikwels gebruik om katione in oplossing te bring. Perchlorate is ook baie sterk oksiderend. Saam met 'n goeie reduserende katioon, soos ammonium, kan dit aan die sout plofbare eienskappe verleen.

Die standaardreduksiepotensiale van die ioon is hoog:

Hoewel die ioon termodinamies vermag om water te splyt en suurstof te vervaardig, is dit kineties nie moontlik nie. Daar is nogtans ander reduksiemiddels soos titanium(III) in 'n HEDTA-kompleks wat 'n redoksreaksie sal veroorsaak.

Mars

Die grond van die planeet Mars bevat baie perchlorate: tussen 0,5 en 1%. Dit kan 'n landing op hierdie planeet bemoeilik, maar ook 'n bron van noodsaaklike suurstof wees.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinvliesontstekingMaagsweerMonopolyDermpoliepReënspinnekopSendelingposisieLys van NG gemeentesLys van kinderspeletjiesKomplementêre kleureWolkRassismeOrgasmeMIVSimboolTransatlantiese slawehandelAtleetvoetPlastiekStaalGriepOsoonlaagAlkoholismeAborsieLys van Griekse mitologiese figureTrevor NasserGeskiedenis (vakgebied)GloeilampAntieke EgipteNeurenberg-verhoreGasOrale seksGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJosef StalinRosa ParksRugbyWaterkringloopGeldLabia (geslagsdele)StollingsgesteenteWoestynVlekvrye staalWaterpokkiesSnaarinstrumentLeestekenIntensiewe vormMagneetFluoorCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGewone breukeEskomBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Steve HofmeyrCarike KeuzenkampAfrikanersGrondGevolge van aardverwarming op oseaneEjakulasieAkademiaMagnetismeAfrikaAsemhalingAkkedisNG gemeente MurraysburgNieuwoudtvilleStruktuur van die AardeMorfeemRuimteBuffelC.J. LangenhovenLys van Joodse feeste en herdenkingsAnneli van RooyenErfenisdag (Suid-Afrika)TswanaSamestellende afleidingHorlosie🡆 More