Tetraëder

'n Tetraëder is die eenvoudigste van die vyf Platoniese vaste liggame of Platoniese veelvlakke.

Tetraëder
Tetraëder
Simmetrieë van die tetraëder: 'n C3-as, 'n S4 as en 'n spieëlvlak

Die tetraëder bestaan uit vier gelyke gelyksydige driehoeke, wat in vier hoekpunte ontmoet. Daar is 6 gelyke sye wat hoeke van 60° met mekaar maak.

Die inhoud van 'n tetraëder met sy s is:

Chemie

In die chemie, en veral die organiese chemie speel die tetraëder 'n sentrale rol omdat molekule dikwels hierdie vorm het.

Tetraëder 

'n Goeie voorbeeld is die damp van die element fosfor. Dit bestaan uit P4-molekule wat die hoekpunte van 'n tetraëder beset.

In hierdie geval is die middelpunt van die tetraëder leeg en die chemiese bindings volg die sye van die tetraëder.

Tetraëder 

In die organiese chemie word dikwels 'n koolstofatoom in die tetraëder se middelpunt aangetref met vier ander atome op die hoekpunte. Die bindings is nou langs die lyne geleë wat die middelpunt met die hoekpunte verbind.

Indien hierdie vier ligande dieselfde atome betref, soos in metaan CH4 is dit 'n perfek simmetriese tetraëder en die hoeke H-C-H wat die arme van die molekuul vorm is die tetraëderhoek:

    Tetraëder 
Tetraëder 
Tetraëder 

Indien die vier ligande nie dieselfde is nie, sal die tetraëder nie perfek simmetries wees nie en die hoeke wat die bindings vorm afwyk van die ideale waarde van die tetraëderhoek.

Dit is byvoorbeeld die geval in ammoniak waar een van die ligande vervang is deur 'n alleenpaar.

Sien ook

Platoniese vaste liggame
Naam tetraëder heksaëder oktaëder dodekaëder ikosaëder
Puntgroep Td Oh Oh I I
Vlakke 4 6 8 12 20
Vlaksoort driehoek vierkant driehoek vyfhoek driehoek
Hoekpunte 4 8 6 20 12
Sye 6 12 12 30 30

Tags:

Platoniese vaste liggaam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KerngeneeskundeNierSprokieRoofvoëlJohan BadenhorstVerkleinwoordHandré PollardVoortrekkermonumentNatuurbewaringVrouPlae van EgipteBronadresStollingsgesteenteVleilandProteaPad na jou hartGeografie van Suid-AfrikaBreinkaartLewerLys van hoofstedeSelfmoordVaginale kankerZoeloeLys van kinderspeletjiesJagluiperdLionel MessiVoorvoegselMikro-ekonomieAmateurradioOm-te-infinitiefkonstruksieEjakulasieSwart menseWillie JoubertOnderhandelinge om apartheid te beëindig23 AprilKasteel die Goeie HoopPaasfeesHerfsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPlantVingerseksLys van Afrikaanse skrywersBorsBruin huisslangTegnologieGqeberhaMielieRugbyYsterMigrasie van voëlsOplossing (chemie)Japie GreylingVolstruisWoordeboek van die Afrikaanse TaalVryheidsdagHeuningbyAtoomPornhubHandelsmerkDurbanElandréOrale seksPrimêre sektor van die ekonomieDramaWikiquoteVoëlIsraelMorfologie (taalkunde)Wapen van Suid-AfrikaSkoolBeesvleisRoesJan van TonderEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJSENag van die lang messeStereotipe🡆 More