Padwagtertjie

'n Padwagtertjie is 'n vlinder, Junonia orithya, met baie subspesies, in die familie van vierpootskoenlappers (Nymphalidae).

Die wetenskaplike naam van die soort is vir die eerste keer in 1764 deur Carl Linnaeus gepubliseer. Die vlinder se Engelse naam is Eyed pansy in Afrika. In Australië staan dit bekend as Blue argus. In Indië is sy algemene Engelse naam Blue pansy, maar in Suider-Afrika verwys Blue pansy na Junonia oenone.

Padwagtertjie
Padwagtertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
J. orithya
Binomiale naam
Junonia orithya
(Linnaeus, 1758)

Kenmerke

Die vlerkspan van die mannetjie is 40 tot 48 mm, en die van die wyfie is 35 tot 42 mm.

Verspreiding

Hierdie vlindersoort kom voor in Afrika, Suidoos-Asië en Australië van seevlak tot 2500 meter bo seevlak, in warm en droë gebiede.

Gasheerplante

Sy gasheerplante is Antirrhinum, Angelonia en Buchnera uit die familie Scrophulariaceae en Thunbergia alata, Hygrophila salicifolia, Asystasia en Pseuderanthemum uit die familie Acanthaceae.

Subspesies

  • Junonia orithya albicincta (Butler, 1875) (noordelike Australië, Kaap York tot Brisbane)
  • Junonia orithya baweana (Fruhstorfer, 1906) (Bawean)
  • Junonia orithya celebensis (Staudinger, 1888) (Soelawesi, Muna)
  • Junonia orithya eutychia (Fruhstorfer, 1912) (Timor, Wetar, Babar, Kissar)
  • Junonia orithya hainanensis (Fruhstorfer, 1912) (Hainan)
  • Junonia orithya here (Lang, 1884) (Saoedi-Arabië, Jemen)
  • Junonia orithya kontinentalis (Martin, 1920) (Soelawesi)
  • Junonia orithya kuehni (Fruhstorfer, 1904) (Klein-Soenda-eilande, Kalao, Tukangbesi)
  • Junonia orithya leucasia (Fruhstorfer, 1912) (Filippyne)
  • Junonia orithya madagascariensis (Guenée, 1865) (Afrika suid van die Sahara)
  • Junonia orithya marcella (Hulstaert, 1923) (Nieu-Guinee)
  • Junonia orithya metion (Fruhstorfer, 1905) (Borneo)
  • Junonia orithya mevaria (Fruhstorfer, 1904) (Lombok)
  • Junonia orithya minagara (Fruhstorfer, 1904) (Java, Bali, Komodo-eilande)
  • Junonia orithya minusculus (Fruhstorfer, 1906) (Soemba)
  • Junonia orithya neopommerana (Ribbe, 1898) (Nieu-Brittanje)
  • Junonia orithya novaeguineae (Hagen, 1897) (Nieu-Guinee tot Papoea-Nieu-Guinee)
  • Junonia orithya ocyale (Hübner, 1819) (Indië tot die suide van Mianmar en suidelike Yunnan)
  • Junonia orithya orithya (Asië)
  • Junonia orithya orthosia (Godart, 1824) (Ambon, Serang, Saparua, Soela-eilande, Maluku)
  • Junonia orithya palea (Fruhstorfer, 1912) (Tanimbar)
  • Junonia orithya patenas (Fruhstorfer, 1912) (Sri Lanka)
  • Junonia orithya saleyra (Fruhstorfer, 1912) (Salayar)
  • Junonia orithya sumatrana (Fruhstorfer, 1906) (Soematra)
  • Junonia orithya swinhoei (Butler, 1885) (Mianmar)
  • Junonia orithya wallacei (Distant, 1883) (Thailand, Maleise Skiereiland van Maleisië, Singapoer)

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Padwagtertjie KenmerkePadwagtertjie VerspreidingPadwagtertjie GasheerplantePadwagtertjie SubspesiesPadwagtertjie Sien ookPadwagtertjie BronnePadwagtertjie VerwysingsPadwagtertjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mobutu Sese SekoBloukraanvoëlVoorsetselGasTydKomplementêre kleurePersVoedingHematurieSoweto-opstandSoogdierJesus van NasaretDubbelpuntGrondsoorteGeskiedenis van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOntbossingOutismeDemi Lee MooreCheslin KolbeWetenskaplike klassifikasieJeuksiekteKersfeesVersoeningsdagAfrikaanse Taalmonument (Welkom)TelwoordBeroerteAngolese BurgeroorlogToerismeWieg van die MensdomLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaBolandse aardbewing van 1969SwemSekondêre sektor van die ekonomieEugenetikaBlack SashMigrasie van voëlsBalletKapitaal (ekonomie)Tweede WêreldoorlogEskomBosvarkAardedagAtlantiese OseaanDinosourusAssonansieNag van die lang messe24 AprilKaapse VlakteVlag van Suid-AfrikaVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameDesmond TutuIngrid JonkerMigrasie van diereHerfsNG gemeente MurraysburgDierWiskundige terminologieTegnologieSteve HofmeyrGeldHoofpynWiki CommonsAngolaAfrikaanse woordelys en spelreëlsTienie HollowayGrondwet van Suid-AfrikaPad na jou hartGrondVoorvoegselSeksKasteel die Goeie HoopChromatografieZack du Plessis🡆 More