Yunnan: Provinsie van die Volksrepubliek China

Yunnan (Chinees: 云南省, luister (hulp·inligting)) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China.

In 2008 het die provinsie 'n bevolking van sowat 46 miljoen gehad. Die administratiewe gebied Yunnan beslaan 'n oppervlakte van 394 000 km². Yunnan grens in die weste aan Mianmar, in die suide aan Laos en in die suidooste aan Viëtnam.

Yunnan

云南省 (Chinees)
Berge in Diqing, Yunnan
Berge in Diqing, Yunnan
Ligging van Yunnan in die Volksrepubliek China
Ligging van Yunnan in die Volksrepubliek China
Koördinate: 25°3′0″N 101°52′0″O / 25.05000°N 101.86667°O / 25.05000; 101.86667 101°52′0″O / 25.05000°N 101.86667°O / 25.05000; 101.86667
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
HoofstadKunming
Grootste stadKunming
Regering
 • TipeRegering van Yunnan
 • SekretarisRuan Chengfa
 • GoewerneurWang Yubo
Oppervlak
 • Totaal394 000 km2 (152 000 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal45 966 239
 • Digtheid120/km2 (300/vk. myl)
 • Rang
12de
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Etniese groepeHan (67%), Yi (11%), Bai (3,6%), Hani (3,4%), Zhuang (2,7%), Dai (2,7%), Miao (2,5%), Hui (1,5%), Tibettane (0,3%), De'ang (Ta'ang) (0,19%)
Webwerfwww.yn.gov.cn
Yunnan: Provinsie van die Volksrepubliek China
Die woord "Yunnan" in Chinese karakters

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChineesLaosLêer:Zh-Yunnan.oggMianmarProvinsies van die Volksrepubliek ChinaViëtnamVolksrepubliek ChinaWikipedia:MediahulpZh-Yunnan.ogg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ek is 'n Afrikaan (toespraak)Verenigde KoninkrykVerlede tydMisdaadLys van visseVulvaJeuksiekteKartografieSeevlakstygingNierFiela se kind (rolprent)DaggaKewerSeksueel oordraagbare infeksieAbstraksie (rekenaarwetenskap)SelfvertroueDierVoorsetselGeskiedenis van AfrikaansToekoms van die AardeTweede WêreldoorlogMobutu Sese SekoPlantluisMassaRekeningkundeLys van kleureSeekatKlein-KarooPerdebyeWaarheid-en-versoeningskommissieAardverwarmingSeptimius AwardsTuberkuloseMarsFinale Oplossing1990SeisoenWiskundige terminologieGrondWolfGroepsdrukNazi-DuitslandPad na jou hartMuskeljaatkatKaapstadSeekoeiGalileo GalileiBlourokkeGlobaliseringPlastiekSteenkool in Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDruiweJo BlackWynand du ToitKlinkerAnneli van RooyenHoofstadWaterpokkiesLiewe HeksieNiemetaalGeskiedenis van Suid-AfrikaNicole StraussKunsmatige intelligensieSelSuid-AfrikaNeerslagLettergreepKrokodilNatuurbewaring🡆 More