Otto Beit

Sir Otto John Beit (1865 – 1930) was 'n goudmagnaat.

Hy is in Hamburg, Duitsland, gebore as die jonger broer van Alfred Beit. Hy kom in die Witwatersrand aan in 1890 as lid van die firma Herman Eckstein & Co. In 1896 keer hy terug na Londen maar behou kontak in die goud- en diamantbedrywe. Hy tree af na die dood van sy broer in 1906 en wy al sy aandag en geld aan die ontwikkeling van die Rhodes-Trust en Beit Trust. Hy sterf op 7 Desember 1930.

Otto Beit
Otto Beit
Gebore
Otto John Beit

(1865-12-07)7 Desember 1865
Sterf7 Desember 1930 (op 65)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepGoud- en diamantemagnaat

Bron

Tags:

18651930Alfred BeitBeit TrustDiamantDuitslandGoudHamburgLondenWitwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desmond TutuVaginaVisVulvaDonderstormSinoniemVerkoueTafelbergGoogleMenslike skeletSirkelGemeenskapNamibiëPatriotic AllianceAustraliëAppelLys van landePseudowetenskapPlae van EgipteTaalDolfynShakaKappie (skryfteken)EmfiseemAfrikaanse TaalmonumentBlack SashGeweldTydAfrikaansVratTsoenamiProvinsies van Suid-AfrikaKatAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePirow BekkerSpecial Air ServiceSkilpadChemiese verbindingThys die BosveldklongArmoedeverligtingAfrikaanse taalleerSelfmoordTelefoonKrokodilKalsiumStereotipeKolitisWalvisKortverhaalGesonde dieetHoenderStadVerenigde NasiesGreen PornoC++Nuwe TestamentHaasGroepsdrukPeach van PletzenGholfKaapstadse waterkrisis 2015-2018Seksueel oordraagbare infeksiePenisPrimêre sektor van die ekonomieSitrusWeer (meteorologie)Jaco JacobsLien se lankstaanskoeneEskomSewe doodsondesBrandmondsindroomSiya KolisiMilaanLionel MessiLongontstekingSeekatMonumentBedryfstelsel (inligtingstegnologie)🡆 More