Beitbrug

Beitbrug is die grootste grenspos en 'n brug oor die Limpoporivier tussen Suid-Afrika en Zimbabwe.

Die brug en grenspos is na die mynmagnaat Alfred Beit vernoem, wat fondse vir die konstruksie voorsien het.

Beitbrug

Beitbridge
Die Beitbrug-grenspos, Zimbabwe
Die Beitbrug-grenspos, Zimbabwe
Beitbrug is in Limpopo
Beitbrug
Beitbrug
Beitbrug Beitbrug se ligging in Limpopo
Koördinate: 22°13′52″S 29°59′13″O / 22.23111°S 29.98694°O / -22.23111; 29.98694 29°59′13″O / 22.23111°S 29.98694°O / -22.23111; 29.98694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitMusina
Oppervlak
 • Totaal0,94 km2 (0,36 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 001
 • Digtheid1 065/km2 (2 760/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.0%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense0.9%
 • Swart mense97.2%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Venda 45.5%
 • Noord-Sotho 32.7%
 • Engels 10.0%
 • Afrikaans 6.4%
 • Ander 5.5%
Skakelkode015

Grenspos

Beitbrug 
Pad oor die nuwe Beitbrug.
Beitbrug 
Die ou Beitbrug word deesdae net vir spoorvervoer gebruik.
Beitbrug 
'n Oorlaaide bakkie op die A1-hoofweg tussen Beitbrug en Masvingo.

Die Beitbruggrenspos bly 24 uur per dag oop. Die N1 nasionale pad strek vanaf Kaapstad tot hier. Musina is 16 km suid van Beitbrug geleë. Dit is die besigste grenspos in die streek en kan tot 500 vragmotors per dag hanteer.

Brug

Die oorspronklike brug, wat deesdae net spoorverkeer dra, is in 1929 deur Dorman Long voltooi. Die projek het £ 600 000 gekos. Die brug is op 31 Augustus deur Alexander Cambridge, 1ste Graaf van Athlone geopen.

Die nuwe brug is in 1995 reg langs en parallel met die ou brug gebou om swaarder verkeer te kan hanteer. Die brug is deur Murray & Roberts vir die maatskappy New Limpopo Bridge Ltd gebou, wat ook die brug bedryf.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Beitbrug GrensposBeitbrug BrugBeitbrug Sien ookBeitbrug VerwysingsBeitbrugAlfred BeitLimpoporivierSuid-AfrikaZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vraag en aanbodOlimpiese SomerspeleDiarreePikkewynKarooTaalCristiano RonaldoPerdSteenkool in Suid-AfrikaKarakteriseringKoorsVoëlOutismeOmtrek, oppervlakte en volumeRymJohannesburgInentingLionel PetersonBreinAarverkalkingKaapstadse waterkrisis 2015-2018MonopolyHemelvaartsdagEmosiePrimêre sektor van die ekonomieKoperEugenetikaHaas2001NiersteenWoordeboek van die Afrikaanse TaalAnneli van RooyenKongo-krisisNederlandVars waterRuslandAardedagAtoomVormInflasieSkooluniformBeurtkragChemiese reaksieChemiese elementMenslike seksuele gedragAfkappingstekenHondGedigBrasiliëLongontstekingKatDuitse maselsBraaiPuberteitYslandSimon PetrusVaste stofHartversakingCarike KeuzenkampGoudkus (streek)Demografie van Suid-AfrikaOseaanEkotoerismeAboriginesStadTrappe van vergelykingLys van Nederlandse skildersWet op NaturellengrondLyfstraf in skoleReënBreingewasBek-en-klouseerKnopiespinnekop🡆 More