Otjozondjoepa

Otjozondjoepa is een van die 14 streke van Namibië.

Otjozondjoepa
Hoofstad: Otjiwarongo
Grootste stad: Otjiwarongo
Webwerf: www.arc.org.na Geargiveer 22 Julie 2011 op Wayback Machine
Ligging van Otjozondjoepa in Namibië

Otjozondjoepa se setel en grootste dorp is Otjiwarongo.

In die ooste grens Otjozondjoepa aan Botswana, in die suide aan Khomas en Omaheke, in die weste aan Erongo, en in die noorde aan Kunene, Osjikoto, Kawango-Wes en Kawango-Oos.

Otjozondjupa grens aan meer streke as enige ander streek in Namibië.

Politiek

Die goewerneur van Otjozondjupa is James Uerikua.

Ekonomie en infrastruktuur

Volgens die 2010 Namibiese Arbeidsmag-opname is werkloosheid in die streek 25.3%. Otjozondjupa het 72 skole met 36 284 leerlinge.

Verwysings

Eksterne skakels


17°42′E / 19.250°S 17.700°O / -19.250; 17.700

Tags:

Otjozondjoepa PolitiekOtjozondjoepa Ekonomie en infrastruktuurOtjozondjoepa VerwysingsOtjozondjoepa Eksterne skakelsOtjozondjoepaOtjiwarongoStreke van Namibië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArendVoëlMobutu Sese SekoDokterMaanXenofobie in Suid-AfrikaInflasiePretoriaDemi Lee MooreFacebookWelwillendheidsdagSinkSeilvaartSinoniemVierde Industriële RevolusieWinterEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogConsolidated B-24 LiberatorKindersiektesGeboorteVarkgriepArabiesPropagandaDelft, KaapstadTamboraDiskriminasieMahatma GandhiBybelHomofoonAl-FatihaGriekwa-AfrikaansJewgeni PrigozjinHeupLien se lankstaanskoeneMiddelmisbruikTussenwerpselCleopatra VIICarike KeuzenkampAnale seksSiekteKlimaatWoordeboek van die Afrikaanse TaalMilitêre diensplig in Suid-AfrikaPaasfeesVerkleinwoordKwaZulu-NatalAkroniemAlliterasieBesnydenisRooilipslangSean CombsErfenisdag (Suid-Afrika)AsemhalingLeenwoordYslandWilna SnymanC.J. LangenhovenDroogteOudtshoornHidroëlektrisiteitMark (ekonomie)Black SashOlimpiese SpeleVoedingNeurenberg-verhoreJode in Suid-AfrikaWaterbesoedelingLika BerningGalblaasCristiano RonaldoDigtheidInfeksieHoofletterMusiekNasionaal-Sosialisme🡆 More