Oostelike Klipklaasneus

Die Oostelike Klipklaasneus (Elephantulus myurus) is 'n klaasneus wat in sentrale en noordelike Suid-Afrika en sentraal Zimbabwe voorkom.

Oostelike Klipklaasneus
Oostelike Klipklaasneus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Macroscelidea
Familie:
Genus:
Elephantulus
Spesie:
E. myurus
Binomiale naam
Elephantulus myurus
Thomas & Schwann, 1906
Oostelike Klipklaasneus
Verspreiding

Voorkoms

Die soogdier is oor die algemeen gryser as die ander klaasneuse. Hulle lewe in rotsskeure en is skemeraktief en hou daarvan om in die laat middagson te sit en bak. Hulle word 26 cm lank en ±60 g swaar.

Habitat en gewoontes

Hulle kom meestal in rotsagtige areas voor en eet insekte met 'n voorkeur vir miere en termiete. Een tot twee kleintjies word in September tot April gebore.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Oostelike Klipklaasneus VoorkomsOostelike Klipklaasneus Habitat en gewoontesOostelike Klipklaasneus Sien ookOostelike Klipklaasneus BronOostelike Klipklaasneus VerwysingsOostelike Klipklaasneus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Madison IvyMiltTarentaleKwaZulu-NatalPornografieRobbeneilandPropagandaApokriewe boekeSpringbokke2001Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalHulpwerkwoordVulkaanLandbouRenteBloutongsiekteBronsCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNasionalismeWinnie Madikizela-MandelaWapen van NamibiëEksponentLys van nedersettings in Suid-AfrikaMiskruierSelfmoordLeenwoordGeldKatoenErektiele disfunksieKunselementePenisInstagramOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMangelontstekingPersentasieVreesSelfstandige naamwoordLys van Afrika-landeAndrew DavisBedreigde spesieFraktuurNederlandLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMandalaPikkewynDriedimensioneelAdolf HitlerBorskankerLys van Kaapstad se voorstedeVincent van GoghHomoniemDigtheidToekoms van die AardeAmhariesSteve BikoWilna SnymanJansenvilleAborsie in Suid-AfrikaSanskritSmeltpuntOlimpiese SomerspeleLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGordelroosAlliterasieVersamelnaamSuid-SothoSpreeuHemelvaartsdagOmtrek, oppervlakte en volumeHondBesoedelingPlae van EgipteGeletterdheid🡆 More