Olyfkurper

Die Olyfkurper (Serranochromis robustus) is 'n varswatervis wat in die Okavangorivier, boonste gedeelte van die Zambezirivier, die Kafuerivier, Karibadam, Malawimeer en die Shirerivier voorkom.

Hulle kom ook in KwaZulu-Natal en in sytakke van die Kongorivier voor. In Engels staan die vis bekend as die Nembwe.

Olyfkurper
Olyfkurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Regan, 1920)
Spesie:
S. robustus
Binomiale naam
Serranochromis robustus
(Günther, 1864)

Voorkoms

Die vis het 'n groot bek met groot koniese tande in. Die vis is olyf tot heldergroen van kleur met 'n donkerolyf horisontale band langs die middel van die lyf. Die vinne is olyfkleurig met oranjegeel rante. By die mannetjies het die stertvin oranje kolle op. Die vis word tot 45 cm lank en weeg ongeveer 3,5 kg. Die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 2,0 kg en die Zimbabwe hengelrekord is 3,24 kg.

Habitat

Die groter visse verkies die dieper hoofstrome en permanente water; die onvolwasse visse leef in kleiner strome en mere. Hulle vreet vis en broei in die somer waar neste langs plantryke oewers van hoofstrome gemaak word.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Olyfkurper VoorkomsOlyfkurper HabitatOlyfkurper Sien ookOlyfkurper VerwysingsOlyfkurper BronOlyfkurper Eksterne skakelOlyfkurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukOntdekking van goud in Suid-AfrikaAntjie KrogRuimteInfeksieYsterJavaScriptKunsKultuurKoeffisiënt en magswortelMensGeestesteuringInflasieKrokodilDeelwoordBosluisbytkoorsTafelbergToringReënAardeDigtheidNatriumtiosulfaatWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSportAartappelNasiebouSuid-Afrikaanse InkomstediensWerkersdagSweedsGreen PornoKappie (skryfteken)HeelgetalVratLika BerningNierBronsKweekhuiseffek7de LaanChatGPTPersentasieMahatma GandhiWikiNasionale VrouemonumentAfrikaanse TaalmonumentTransatlantiese slawehandelMusiekHomoniemVoorvoegselWolkGeskiedenis van Suid-AfrikaKoue OorlogHoofpynKaartElon MuskVaginaVlieënde HollanderWinterWaterbesoedelingSwemNG gemeente TheunissenBlaarFiela se kindMeningsverskil oor aardverwarmingShanzhaiDonderstormKletsrymAnglisismeLugbesoedelingAdolf HitlerSterToekoms van die AardeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSamestellingGemeenskapBeton🡆 More