Die Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek of kortweg die Oekraïense SSR (Oekraïens: Українська Радянська Соціалістична Республіка, Українська РСР; Russies: Украинская Советская Социалистическая Республика, Украинская ССР) was een van die republieke van die Sowjetunie.
| |||||
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie | |||||
Hoofstad | Kiëf | ||||
Grootste stad | Kiëf | ||||
Amptelike tale | Russies, Oekraïens | ||||
Regering | Sosialisties | ||||
Onafhanklikheid Bestaan Van Tot | 30 Desember 1922 25 Desember 1991 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 603 700 km2 | ||||
Bevolking - 1991-skatting - Digtheid | 51 706 746 (1ste in USSR) 85,6 / km2 | ||||
Geldeenheid | roebel (RUB ) | ||||
Tydsone - Somertyd | (UTC) (UTC) | ||||
Internet-TLD | .su | ||||
Skakelkode | + |
Dit was een van die stigterlede van die Sowjetunie in 1922, saam met die Wit-Russiese, Transkaukasiese en Russiese Sowjetrepublieke.
In 1991 het die republiek onafhanklik geword en het die moderne staat Oekraïne ontstaan.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.