Wit-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek

Die Wit-Russiese of Belo-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek (Wit-Russies: Беларуская Савецкая Сацыялістычная Рэспубліка; Russies: Белорусская Советская Социалистическая Республика), kortweg ook bekend as Wit-Rusland of Belo-Rusland, was een van die republieke van die Sowjetunie.

Wit-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek
Белорусская Советская Социалистическая Республика
Беларуская Савецкая Сацыялістычная Рэспубліка
Vlag van Wit-Russiese SSR Wapen van Wit-Russiese SSR
Vlag Wapen
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie
Ligging van Wit-Russiese SSR
Hoofstad Minsk
Grootste stad Minsk
Amptelike tale Russies, Wit-Russies
Regering
Sosialisties
Onafhanklikheid
Bestaan
Van
Tot


3 Desember 1922
26 Desember 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
603 700 km2  
Bevolking
 - 1991-skatting
 - Digtheid
 
10 199 709 ([[Lys van lande volgens bevolking|]])
16,9 / km2
Geldeenheid roebel (RUB)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC)
(UTC)
Internet-TLD .su
Skakelkode +

Dit was een van die stigterlede van die Sowjetunie in 1922, saam met die Oekraïense, Transkaukasiese en Russiese Sowjetrepublieke.

In 1991 het Wit-Rusland onafhanklik geword en die naam is later verander na die Republiek van Belarus.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

RussiesSowjetunieWit-Russies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MierMasturbasieAgtergrond (narratief)KarooSlaginstrumentIntensiewe vormAntisemitismeProteïenByvoeglike naamwoordGregoriaanse kalenderSharpeville-slagtingC. Louis LeipoldtMenslike skeletSeksuele opwekkingMobutu Sese SekoGriekwa-AfrikaansNagmaalAnale seksJeugdagStereotipeDistillasieProvinsies van Suid-AfrikaKindermishandelingDricus du PlessisSosiale mediaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MolekuulSuiwelprodukStellenboschVaste stofHarry PotterMusiekVryheidsdagHeuningbyTermietPaasfees23 AprilWoestynBoelierySomerChris HaniEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBreinkaartHibernasieKlem-in-die-kaak22 AprilNatuurwetenskapTsoenamiSonnestelselOssewaKoerantSwart menseLys van politieke partye in Suid-AfrikaDeelteken en umlautPlae van EgipteTandbederfOmtrek, oppervlakte en volumeCristiano RonaldoWaterkringloopVleilandLys van Afrikaanse rolprenteAkroniemDiarreeBreingewasBTWWayde van NiekerkInligtingMetafoorNederlandFamilie (verwantskap)Verenigde State van AmerikaMuishondE-posMiteEmosie🡆 More