Nieu-Delhi

Nieu-Delhi (Engels: New Delhi, Hindi: नई दिल्ली, Naī Dillī) is die hoofstad van Indië en is geleë in die Nasionale Hoofstadgebied in die noorde van die land aan die Yamunarivier.

Nieu-Delhi het in 2012 'n bevolking van 249 998 gehad en het 'n oppervlakte van 42,7 km². Nieu-Delhi is op 15 Desember 1911 gestig as hoofstad van Brits-Indië en dien sedert 15 Augustus 1947 die hoofstad van die onafhanklike Indië. In dié stad is al drie takke van die Indiese regering gesetel.

Nieu-Delhi
नई दिल्ली
New Delhi
Nieu-Delhi

Kaart Wapen
Nieu-Delhi
Nieu-Delhi
Distrikte
Nieu-Delhi
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Nasionale Hoofstadgebied
 Koördinate 28°36′N 77°12′O / 28.600°N 77.200°O / 28.600; 77.200
 Gestig op 15 Desember 1911
 Oppervlakte:  
 - Totaal 42,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 216 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 249 998
 - Bevolkingsdigtheid 7 538/vk km
 - Metropolitaanse gebied 13 850 507
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Sheila Dikshit
 Amptelike webwerf ndmc.gov.in

Nieu-Delhi is in 1911 deur George V tydens sy besoek aan Delhi gestig. Dit is deur die Britse argitekte Sir Edwin Lutyens en Sir Herbert Baker ontwerp. Die nuwe hoofstad is op 13 Februarie 1931 deur die adjunkkoning Lord Irwin ingewy.

Nieu-Delhi
'n Regeringsgebou in Nieu-Delhi

Alhoewel beide Delhi en Nieu-Delhi uitruilbaar gebruik word om na die Nasionale Hoofstadgebied van Delhi (NCT) te verwys, is dit twee afsonderlike entiteite, en Nieu-Delhi vorm 'n klein deel van Delhi. Die nasionale hoofstadstreek is 'n veel groter entiteit wat die hele NCT saam met aangrensende distrikte in buurstate beslaan.

Lugvervoer

Nieu-Delhi 
'n Terminaalgebou in Indira Gandhi-lughawe

Nieu-Delhi beskik met die Indira Gandhi-lughawe oor 'n groot internasionale lughawe van hoogstaande gehalte. Die lughawe het saam met ander internasionale lughawens, die spesiale "2021 COVID-19 Airport Excellence"-toekenning ontvang vir die behoorlike toepassing van Covid-19-riglyne, insluitend die gebruik van gesigmaskers, handreiniger, sosiale afstand, higiëneprosedures by sekuriteit, sosiale afstand by sekuriteit/immigrasie, terminaalnetheid en skoon badkamers.

Sport

Nieu-Delhi beskik oor 'n toetskrieketstadion, die Feroz Shah Kotla-stadion. Die Indiese nasionale krieketspan speel van sy tuiswedstryde in die stad. Nieu-Delhi het onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023, asook die T20I-wêreldbeker 2016, aangebied.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Nieu-Delhi LugvervoerNieu-Delhi SportNieu-Delhi VerwysingsNieu-Delhi Eksterne skakelsNieu-Delhi15 Augustus15 Desember19111947Brits-IndiëEngelsHindiHoofstadIndiëYamuna

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OlifantStereotipeNedersettingNazi-DuitslandHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSharpeville-slagtingVulkaanLeestekenDesmond TutuTremBesoedelingNasionale VrouemonumentKomplementêre kleureRekenaarPornografiese akteurGriepCleopatra VIIKonsentrasiekampPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWitbloedselNeurenberg-verhoreAartappelAsemhalingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMiljardSterTienie HollowayDikdermDialoog in fiksieAdolf HitlerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDieregeluideSaartjie BaartmanSpelerposisies in rugbySonkragSeptimius AwardsNederduitse Gereformeerde KerkEllipstekenMensDramaE-posSeekoeiReënToringKolitisKlem-in-die-kaakBurgerregteAlkoholismeOnse VaderOseanografieEben EtzebethSkoenlapperGedigMenslike skeletSlag van Cuito CuanavaleDeon GrootLiewe HeksieLimfvatstelselKarakteriseringGeelslangNetbalMiltPersoonlike voornaamwoordEierstokDonderstormPubliekHartversakingOntdekking van goud in Suid-AfrikaNaaldekokerKommunismeBywoordWikipediaAnilingusResensieMigrasie van voëls7de Laan🡆 More