Edwin Lutyens

Sir Edwin Landseer Lutyens (; * 29 Maart 1869, † 1 Januarie 1944) was 'n Britse argitek en meubelontwerper wat bekendheid verwerf het met die verbeeldingryke manier waarop hy tradisionele argitektoniese style by die behoeftes van sy tyd aangepas het.

Sy ontwerpe sluit baie Engelse herehuise (country houses) in wat in samewerking met die landskapsargitek en tuinontwerper Gertrude Jekyll (1843-1932) ontstaan het.

Edwin Lutyens
Edwin Lutyens
Sir Edwin Landseer Lutyens. Mahonieborsbeeld deur Denis Parsons
Gebore
Edwin Landseer Lutyens

29 Maart 1869
Sterf1 Januarie 1944 (op 74)
Londen, Verenigde Koninkryk
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepArgitek, meubelontwerper
Bekend virCastle Drogo
India Gate
Thiepval-gedenkteken
Munstead Wood
100 King Street
Die Senotaaf, Whitehall
Lindisfarne Castle
Nieu-Delhi
Johannesburgse Kunsmuseum
British School at Rome
EggenootEmily Bulwer-Lytton
Kinders5

As die belangrikste Britse argitek van sy generasie was Lutyens ook betrokke by die ontwerp en bou van 'n deel van die Indiese metropool Delhi wat later as Nieu-Delhi die setel van die Indiese regering geword het. In samewerking met Sir Herbert Baker het Lutyens daarnaas verskeie monumente in Delhi ontwerp soos die India Gate en die ampswoning van die Visekoning van Indië wat tans as die Rashtrapati Bhavan bekend staan.

Verwysings

Tags:

1 Januarie1869194429 MaartCountry houseVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PoolsParasitiese siektesMagsverheffingHiënaDemokrasieCarles PuigdemontAt BothaDoziEjakulasieMorfeemKoos du PlessisNatuurlike hulpbronWaterstofKuberkrakerLettergreepCleopatra VIISebraSinoniemFinale OplossingPussy RiotMaselsKoorsWewervoëlsDeon MeyerKwikMiddelburg, Oos-KaapSatellietVoedingPaddaBuffelDiamantGewone janfrederikSeksposisieNiersteenRussiesHondJan van RiebeeckMIV/vigs in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseGroep van SeweDwelmmiddelJapanneesWater (molekuul)TelefoonPenisverlengingLugbesoedelingNapoleon BonaparteReënspinnekopKunsmatige intelligensieNazi-DuitslandTrekarbeidRina HugoZack du PlessisOntwikkelende landAfrikanersAardkorsWoordeboekProvinsies van Suid-AfrikaHeupHomoseksualiteitLikkewaanAardbewingRenteIP-adresKrieketGlenys LynneGordelroosRefentse MorakeJak de PriesterGeskiedenis van AfrikaansInfeksieGetalOnderhandelinge om apartheid te beëindigChemiese verbindingWaterbesoedelingLuiperdSportSlag van Cuito CuanavalePoes🡆 More