Shah Rukh Khan

Shah Rukh Khan (ook Shahrukh Khan, SRK; gebore op 2 November 1965 in Nieu-Delhi, Indië) is 'n Indiese akteur.

Hy is in Nieu-Delhi gebore, nadat sy grootouers daar vanaf Afghanistan en Peshawar verskuif het. Hy het sy loopbaan in die 1980's begin. Hy is 'n Moslem en het aan 'n Moslem-skool gestudeer. Hy is getroud met Gauri, 'n Hindoe, en hulle het drie kinders; Aryan, Suhana en Abran. Hy het ook 'n suster met die naam Shehnaz Lalarukh. Hy het 'n magistergraad en volgens die Los Angeles Time-koerant is hy dalk die wêreld se mees beroemde film-stêr.

Shah Rukh Khan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shahrukh Khan
Geboorte 2 November 1965
Nieu-Delhi, Indië
Nasionaliteit Vlag van Indië Indië
Beroep(e) akteur, regisseur, televisie-aanbieder
Aktiewe jare 1998–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19652 NovemberIndiëNieu-Delhi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bek-en-klouseerTaalVisSpringbokNarsistiese persoonlikheidsteuringBevolkingCutt GlasHeupvervangingDiepaartromboseNic de JagerSpysverteringstelselGeldMosesProstaatkankerMaatskaplike verantwoordelikheidAuschwitz-konsentrasiekampArmeniëLys van elemente volgens simboolErfenisArmoedeverligtingVliegtuigXhosasWiki CommonsOranjerivierCalviniaAprilWes-KaapRassismePuberteitLandbou-ingenieursweseMensMuishondSowjetunieEnsiklopedieGeskiedenis van kindermishandelingBeroerteCheslin KolbeMangelontstekingPaddaNoordwesRassisme in AfrikaProteaStollingsgesteenteOogproblemeFamilie (verwantskap)MandalaDeon GrootKankerLandbouSportFotosinteseGeelhoutOndernemingsvormWoordsoortVlinderTweede VryheidsoorlogAnneli van RooyenBlourokkeDwelmmiddelOntwikkelde landTuisbladByvoeglike naamwoordMaanGesonde dieetPersoonlike voornaamwoordGevolge van aardverwarming op oseaneLemoenBlaarSlag van BloedrivierLien se lankstaanskoeneKlimaatsverandering in AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaSteenkoolMenseregtedagMusiekSatellietSelfstandige naamwoord🡆 More