Nederlandse Post: Maandblad vir Nederlandse immigrante in Suid-Afrika

Die Nederlandse Post was ‘n maandblad vir Nederlandse immigrante in Suid-Afrika.

Van 1947 tot 1980 was die Nederlands-Suid-Afrikaanse kultuurhistorikus, kunsbevorderaar en letterkundige Matthijs Bokhorst (Rotterdam, 28 Augusuts 1900 – Kaapstad, 8 Julie 1982) die hoofredakteur. Bokhorst was professor in Nederlandse kultuurgeskiedenis aan die Universiteit van Pretoria, kurator van die Michaelis-versameling en kunskritikus vir die Cape Times.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaartKoue OorlogRivierProteaWortelAfkortingPlatteland (rolprent)OppervlakteDieregeluideOlifantOostenrykAlbert EinsteinBloedsomloopstelselImpakte van toerismeGewone luislangLiesbreukEmo AdamsVierkantswortelOmgewingsbeheerDonkieKanadaLimpopoWatersuiweringGeelsugSwaziAnneli van RooyenPornografieInligtingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSkaapKonjunktivitisAtleetvoetSeksposisieNatuurlike hulpbronAanhalingstekensAppendiksGesagDie VaderlandDemokrasiePoësieLys van Griekse mitologiese figureNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHartaanvalMiljardAnne FrankBorsteEkonomie van Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaArmoedeDroomOmgewingskwessies in Suider-AfrikaApokriewe boekeMeervoudLongBlaarHoenderSeksismeKoringDigvormBoeddhismeArabiesPaarl GimnasiumDierVigsVerkleinwoordVolhoubare ontwikkelingMondPlaasjapieAt BothaRookgewoonteRenosterVerkleurmannetjieIhramE-posWebblaaier🡆 More