Natuurlewe Van Namibië

Die natuurlewe van Namibië bestaan uit sy flora en fauna.

Die bedreigde spesies van Namibië sluit in die wildehond, swartrenoster, oorbietjie en poekoe.

Natuurlewe Van Namibië
Gemsbok
Natuurlewe Van Namibië
Sebra
Natuurlewe Van Namibië
Damara-dik-dik
Natuurlewe Van Namibië
Springbok
Natuurlewe Van Namibië
Blouwildebees
Natuurlewe Van Namibië
Buffel
Natuurlewe Van Namibië
Ietermagog

Bedreigde spesie

Die puku-antilope is beperk tot ongeveer 100 individue langs die Choberivier in Botswana en die Linyati-moerasse in Namibië. Die swart en witrenoster het die meeste onder stropery gely en is op die rand van uitsterwing. As daar in die afgelope twintig jaar geen poging aangewend is om hulle te red nie, sou hulle waarskynlik heeltemal verdwyn het. Alhoewel albei spesies natuurlik in Namibië voorkom, is hulle in baie van die reservate weer ingestel. Die land het ook die grootste bevolking in suidelike Afrika van jagluiperds wat nie in nasionale parke voorkom nie. Daar is meer as twintig wildsoort wat wissel van die grootste, 'n eland, tot die kleinste, die Damara-dik-dik. Die gemsbok, 'n treffende bok met lang simmetriese horings en kenmerkende swart en wit merke is op die Namibiese wapen te sien. Namibië het ook 'n magdom klein soogdiere, waaronder meerkatte, jakkalse, sowel as die minder algemene erdvark en ratel.

Nasionale parke en natuurreservate

Namibië se parke en reservate wissel van oop bos in die binneland en in die noorde waar die wild redelik volop is, tot die onvrugbare kusstrook met sy enorme sandduine. Die drie belangrikste toerisme-aantreklikhede in Namibië is die Nasionale Etoshawildtuin, Waterbergplato Nasionale Park en Kaap Kruis.

Nasionale parke

Fauna

Namibië het 115 spesie van vis (5 endemies). Daar is omtrent 50 spesie van paddas (6 endemies). Namibië het 250 spesie van reptiel waarvan 59 endemies. Daar was 1331 aangetekende arachnides spesies gewees met 164 endemies.

Verwysings

Tags:

Natuurlewe Van Namibië Bedreigde spesieNatuurlewe Van Namibië Nasionale parke en natuurreservateNatuurlewe Van Namibië Nasionale parkeNatuurlewe Van Namibië FaunaNatuurlewe Van Namibië VerwysingsNatuurlewe Van NamibiëOorbietjiePoekoeSwartrenosterWildehond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaMikro-ekonomieVratGreen PornoEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogSkilpadIronieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)VrymesselaryNazi-DuitslandSitrusKwaZuluGeografie van Suid-AfrikaGemeenskapSwartbewussynsbewegingMpumalangaBreyten BreytenbachVoorvoegselHelpmekaar-kollegeLuiperdRooibokLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNatriumVerenigde NasiesDie Stem van Suid-AfrikaBoor (element)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lien se lankstaanskoeneFiela se kindEkonomie van Suid-AfrikaRassisme in AfrikaNederlandSportOman AirSinoniemGroot Muur van ChinaVloeistofMisdaadOutismeGroot DepressieMaatskappyLewerMeningsverskil oor aardverwarmingMaagBerilliumResensieGeprosesseerde kosAntieke EgipteMartin Luther King jr.TsongaLetterlike en figuurlike taalgebruikLongTradisionele literatuurMusiekWortelArmeniëKrokodilHoofpynLidwoordMoslemWaterstofLionel PetersonRobbeneilandSenuweestelselMarie AntoinetteRolprentAlkoholismePaasfeesReënspinnekopRefentse MorakeInflasieRugbyMotorvoertuigVanGriekwa-AfrikaansSprokieElandré🡆 More