Sterkbos: Boomspesie

Die sterkbos (Terminalia prunioides) is klein, bladwisselende boom of somtyds ook 'n struik wat voorkom in Limpopo en Mpumalanga in Suid-Afrika.

Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Ethiopië, Kenia, Mosambiek, Namibië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Sterkbos
Sterkbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Groeivorm naby Marnitz, Limpopo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Tracheophyta
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Terminalia
Spesie:
Terminalia prunioides
Binomiale naam
Terminalia prunioides
M.A.Lawson, (1871)
Sinonieme
  • Terminalia benguellensis Welw. ex Hiern
  • Terminalia benguellensis var. ovalis Hiern
  • Terminalia hararensis Engl.
  • Terminalia holstii Engl.
  • Terminalia petersii Engl.
  • Terminalia porphyrocarpa Schinz
  • Terminalia rautanenii Schinz
  • Terminalia somalensis Engl. & Diels

Die boompie kan enkel of meerstammig wees. Dit groei in swak gedreineerde kleigrond of klipperige heuwelhange en word tot 8 m groot. Die bas is bruingrys en ouer bome s'n kan gegroef wees. Gepaarde of enkeldorings kom voor by die basis van die sytakkies. Die blare is enkelvoudig, in spirale aan die punte van die takkies. Massas wit blommetjies kom vanaf Oktober tot Januarie voor; die blommetjies is in are gerangskik. Die saadpeule is papieragtig en is helder pruimrooi.

Die FSA-nommer van die boom is 550.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Sterkbos GalerySterkbos Sien ookSterkbos VerwysingsSterkbos BronneSterkbos Eksterne skakelsSterkbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstertydperkKunsmatige intelligensieGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMiskruierInfeksieWiskundeKlereKuberkrakerWerkersdagKunstenaarHernubare energieDemokrasieBruto binnelandse produkWikipediaIntensiewe vormProvinsies van Suid-AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018GamelanKrieketPaddaMeervoudTennisKunsmatige algemene intelligensieMenslike seksuele gedragJavaScriptPussy RiotMassaBynierKonsentrasiekampHomofoonAspoestertjieVerkleinwoordDierAtoomJansenvilleSeptimius AwardsKrugerwildtuinPapierGeskiedenis van AfrikaansRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Clanwilliam-sandvisBosluisLiewe HeksieEiffeltoringLemoenLandbouPubliekHannes van WykGesondheidAsemhalingLys van Suid-Afrikaanse digtersVlekvrye staalWaterstofSoweto-opstandNatuurrampKlavierToutrekFrankrykSomerLimpopo (rivier)C. Louis LeipoldtSkoolDiatomiese molekuulTeam Fortress 2SoortnaamStedelike hitte-eilandBorsCarles PuigdemontAfkappingstekenDie ontstaan van die dramaUitwerking van klimaatsveranderingFotosinteseRugbyKlein vyf diereWeskus🡆 More