Geelwortelboom

Die geelwortelboom (Steganotaenia araliacea) is 'n oopvertakte struik of klein, bladwisselende boompie met 'n yl loof.

Die bas is liggroen of gelerig, wasagtig en skilfer in vlokkies af. Die blare is saamgestel. Die blaarrand is opvallend getand en die punte fyn en haargtig. Die blommetjiies is groengeel terwyl die sade afgeplat is met papieragtige vlerke.

Geelwortelboom
Geelwortelboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Apiales
Familie: Apiaceae
Genus: Steganotaenia
Spesie:
S. araliacea
Binomiale naam
Steganotaenia araliacea
Hochest., (1844)
Sinonieme
  • Peucedanum araliaceum (Hochst.) Benth. & Hook.f. ex Vatke

Verspreiding

Die spesie is inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Geelwortelboom VerspreidingGeelwortelboom Sien ookGeelwortelboom BronneGeelwortelboom Eksterne skakelsGeelwortelboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nag van die lang messeNetbalAardbewingFranse RewolusieItaliëWoordeboek van die Afrikaanse TaalVryheid van spraakWerkloosheidStereotipeOlifantThys die BosveldklongOopbroninhoudKongo-krisisWatersuiweringVarkLKindermishandelingKnopiespinnekopTienerSteve BikoLionel MessiTermietTolla van der MerweDoopViëtnamoorlogLys van myne in Suid-AfrikaWet op Verbod van Gemengde HuwelikeGroepsdrukOnderhoudLien se lankstaanskoeneTaalfossielHaelTweede WêreldoorlogBeeldspraakKlimaatsverandering in AfrikaJeugdagN.P. van Wyk LouwLieweheersbesieLionel PetersonOnderhandelinge om apartheid te beëindigMisdaadKoppeltekenVennootskapAardeDirekte en Indirekte redeBruin mensePubliekRudi ClaaseSkoolYouTubeRivierPerdPesachProstaatkankerDrakensbergeChemiese reaksieMateriaalEjakulasieGlasWiskundeTandbederfEkonomiese sektorVersamelnaamDataverwerkingWeer (meteorologie)Ekonomie van Suid-AfrikaMeettegniekBTWKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPropagandaSkarlakenkoorsMenslike seksuele gedragGasAustraliëHondFinale Oplossing🡆 More