Nasionale Eerste Liga

Die Nasionale Eerste Liga is die tweede vlak vir sokker in Suid-Afrika na die Premiersokkerliga.

Hierdie kompetisie bestaan uit 16 spanne, verdeel oor twee kompetisies (noord en suid). Die wenners van albei kompetisies speel teen mekaar in 'n eindstryd. Die wenner promoveer na die Premiersokkerliga en die verloorder speel teen die nommer 15 van die PSL vir 'n plek in hierdie kompetisie vir die volgende seisoen.

Nasionale Eerste Liga
2023–'24 Nasionale Eerste Liga
Sportsoort Sokker
Gestig 1996
Eienaar Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie
Inwydingseisoen 1996–'97
Deelnemende lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Aantal spanne 16
Mees onlangse kampioen Polokwane City FC (2022–'23)
Verwante kompetisies Suid-Afrikaanse Beker
Premiersokkerliga
Borg(e) GladAfrica

Klubs in 2022–'23

  • Baroka
  • Black Leopards
  • Kaapstad All Stars
  • Kaapstad Spurs
  • Casric Stars
  • Hungry Lions
  • JDR Stars
  • Magesi
  • MM Platinum
  • Platinum City
  • Polokwane City
  • Pretoria Callies
  • Tshakhuma Tsha Madzivhandila
  • Universiteit van Pretoria
  • Uthongathi
  • Venda Football Academy

Eksterne skakels

Tags:

PremiersokkerligaSokkerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ApartheidWatersuiweringTremBloedvergiftigingLimfvatstelselNatuurlike hulpbronEjakulasieMaselsKangogrotteSkoenlapperProvinsies van Suid-AfrikaNasionalismeOrtopedieBoelieryStedelike gebiedLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDundermLys van Afrikaanse televisiereekseConsolidated B-24 LiberatorLikkewaanNic de JagerOsoonlaagGeelslangLimpopo (rivier)Suid-EuropaTelwoordSpeelkaartOmgewingskwessies in Suider-AfrikaElana AfrikaNatuurbewaringDokterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Seksuele penetrasie20ste eeuKoeffisiënt en magswortelMigrasie van voëlsElandréFotosinteseDuitse maselsN.P. van Wyk LouwEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNederduitse Gereformeerde KerkWoordsoortDagboekNazi-DuitslandJodeSwitserlandAfrikaAustraliëSaartjie BaartmanCeresKlinkerTuberkuloseDialoog in fiksieVoegwoordKlem-in-die-kaakAnilingusKoue OorlogGroot vyfVulvaHakerNoord-KaapTienie HollowayVlag van Suid-AfrikaMeervoudKaliumInflasieMonopolyJan van RiebeeckSendelingposisieLangste woordGrootste rampe in Suid-AfrikaLente🡆 More