Suid-Afrikaanse Sokkervereniging

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Engels: South African Football Association of SAFA) is Suid-Afrika se nasionale vereniging wat sokker in die land organiseer.

Die organisasie is in 1991 gestig en is in 1992 by FIFA en CAF geaffilieer. Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het reeds belangrike toernooie soos die Afrikanasiesbeker 1996, FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 en Afrikanasiesbeker 2013 aangebied.

Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
Engelse naam South African Football Association
Afkorting SAFA
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Sportsoorte Sokker
Gestig op 23 Maart 1991
Gestig in Johannesburg, Suid-Afrika
Lid van FIFA
Aangesluit in 1992
Vastelandse beheerliggaam CAF
President Danny Jordaan
Setel Johannesburg, Suid-Afrika
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf safa.net

Personeel

Suid-Afrikaanse Sokkervereniging 
Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging se voorsitter Danny Jordaan.
  • Voorsitter: Danny Jordaan
  • Adjunkpresident: Mwelo Nonkonyana
  • Adjunkpresident: Mandla 'Shoes' Mazibuko
  • Adjunkpresident: Irvin Khoza
  • Sekretaris-generaal: Leslie Sidibe

Geaffilieerde lede

  • USSASA
  • SASSU
  • SAIFA
  • SAFCA
  • SAFMA

Nasionale spanne

Ligas

  • ABSA Premierliga, die hoof liga
  • Nasionale Eerste Liga, eerste afdeling
  • Vodacom Promotional League, tweede afdeling
  • SAFA-vroueliga, vir vroue

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Suid-Afrikaanse Sokkervereniging PersoneelSuid-Afrikaanse Sokkervereniging Geaffilieerde ledeSuid-Afrikaanse Sokkervereniging Nasionale spanneSuid-Afrikaanse Sokkervereniging LigasSuid-Afrikaanse Sokkervereniging Sien ookSuid-Afrikaanse Sokkervereniging VerwysingsSuid-Afrikaanse Sokkervereniging Eksterne skakelsSuid-Afrikaanse SokkerverenigingAfrikanasiesbeker 1996Afrikanasiesbeker 2013CAFEngelsFIFAFIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010SokkerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DermpoliepBoer (landbou)C. Louis LeipoldtKapitalismeMusieksimboleGroot TrekPolisieSoortnaamKoperPerdChris HaniEienaamAlliterasieDemografie van Suid-AfrikaAfrikanersUitwerking van klimaatsveranderingSonenergieToestand van materieAborsie in Suid-AfrikaSeksuele opwekkingBeaufortskaalVier temperamenteDoc ImmelmanSeksSuiwelprodukBaälLys van Afrikaanse rolprenteRonelda KamferDurbanWaterTaalKindermishandelingStereotipeWikimedia-stigtingSendelingposisieWitbloedsel16 AprilInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandBiologieIntensiewe vormTsoenamiSeekatAfkappingstekenLieweheersbesieVioolHomofoonVerkragtingVoedselverwerkingProteïenTafelbergPornografiese akteurAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBorsklierIslamLys van Griekse mitologiese figureWêreld- Ekonomiese ForumSamestellende afleidingNierversakingTafelsoutMobutu Sese SekoLatynFabelEuropaHorlosieInsekProteaCleopatra VIIKinderregteAardkorsNatuurbewaringOmgewingsgesondheidGlobaliseringTweede VryheidsoorlogByvoeglike naamwoord🡆 More