Ng Gemeente Potchefstroom-Die Bult

Die NG gemeente Potchefstroom-Die Bult is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Ng Gemeente Potchefstroom-Die Bult
Ds. S.J. Eloff het in 1961 oorgekom van Potchefstroom-Noord as Die Bult se eerste leraar.

Die gemeente is in 1961 afgestig van die NG gemeente Potchefstroom-Noord. Ds. S.J. Eloff van die moedergemeente was dan ook die eerste leraar van Die Bult-gemeente. Die kerkgebou is geleë by Esselenstraat 42, Potchefstroom. In 2013 was die leraars Jacobus Nicolaas Jansen van Rensburg (wat sy emeritaat op 1 Januarie 2014 aanvaar het) en F. Burger (studenteleraar). Daar was in daardie jaar 142 doop- en 668 belydende lidmate.

Enkele leraars

  • Johan Floris Botha, 1965 – 1971

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Sien ook

Eksterne skakel

Tags:

Ng Gemeente Potchefstroom-Die Bult Enkele leraarsNg Gemeente Potchefstroom-Die Bult BronneNg Gemeente Potchefstroom-Die Bult Sien ookNg Gemeente Potchefstroom-Die Bult Eksterne skakelNg Gemeente Potchefstroom-Die BultNederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeiMiddelmisbruikGeraasbesoedelingOorkruipersRenosterBoutonneuse-koorsRooikatNasionale VrouemonumentLys van Suid-Afrikaanse skrywersAlkoholismeOmkoperyDysselsdorpSekondêre sektor van die ekonomieKrakatoaErfenishulpbronSuurEreksieRefentse MorakeJavaScriptKulturele diversiteit7de LaanLys van Afrikaanse digtersEnergieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoperNeerslagGeslagsorgaanKriekJode in Suid-AfrikaRobbeneilandNatuurlike hulpbronNotre-Dame-katedraalChristendomRassisme in AfrikaIslamitiese seksualiteitswettePeter Nguyen Van HungSelfoonKalenderLidwoordVliegtuigWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWet op NaturellengrondWhatsAppSokkerBeaufortskaalIsraelKompasDundermVolksrepubliek ChinaWoestynPropagandaTydReënvalbepalingBynierVlekvrye staalPersentasieJanita ClaassenKernkragKindersiektesGautengVoortrekkermonumentKaapse AfrikaansYouTubeDohaPussy RiotMaanWynand du ToitTegnologieSuiwelprodukBritse RykSlangAsemhalingHartBerghaan🡆 More