Nampo Oesdag

NAMPO Oesdag is een van die grootste privaatgeorganiseerde uitstallings in die wêreld en is die grootste landbou-, masjienerie- en veeskou in die suidelike halfrond.

Dit word jaarliks ​in Mei naby Bothaville in die Vrystaat gehou. Die skou lok jaarliks meer as 680 uitstallers en meer as 75 000 besoekers.

Geskiedenis

Die eerste NAMPO-skou is op die plaas Donkerhoek, naby Bloemfontein, gehou in 1967. In die daaropvolgende jare is die skou op verskeie plase gehou, totdat die skou in 1974 groot genoeg geword het vir 'n permanente tuiste by NAMPO-park naby Bothaville.

Sien Ook

Eksterne Skakels

Verwysings

Tags:

Nampo Oesdag GeskiedenisNampo Oesdag Sien OokNampo Oesdag Eksterne SkakelsNampo Oesdag VerwysingsNampo OesdagBothavilleLandbouVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VanuatuNeroComrades-maratonKonjunktivitisKijifEnsiklopedieRekenaarwetenskapNederlandse WikipediaAppelblaarDroomIntensiewe vormNasionale Etruskiese MuseumVolkekundeBlourokkeRing van VuurEuropese UniePous Innocentius IIMaanKabeljouJan van RiebeeckMiddelmisbruikLabia (geslagsdele)Abstraksie (rekenaarwetenskap)SponsdierBorsjtSupersoniesKlem-in-die-kaakWladimir WisotskiTafelbergJemenRumatoïede artritisJohan StemmetBlaaskankerWard CunninghamKunsCarles PuigdemontAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueKameroenKrampVerenigde NasiesViëtnamFrankrykTuberkulosePous Gregorius XVIMarkenSaoedi-Arabiese Grand PrixAndré P. BrinkHadjJulius MalemaWiskundige terminologieMenstruasieIdioomHidroponikaOlifantFidjiVoorhuidLemnosOrkney Snork NieKnieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DieetkundeHipertensieNierversakingVergelykings (taalkunde)RigtersLys van elemente volgens simboolEngelse nasionale sokkerspanFotoEdmund HillaryDikdermSlangAspergersindroomGianna MichaelsTotalitarisme🡆 More