Montroux

Montroux is 'n besonder klein voorstad van Johannesburg, sowat 9 km noordwes van die stadsaal.

Montroux
Montroux is in Gauteng
Montroux
Montroux
Montroux Montroux se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°08′30″S 27°59′0″O / 26.14167°S 27.98333°O / -26.14167; 27.98333 27°59′0″O / 26.14167°S 27.98333°O / -26.14167; 27.98333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
HoofplekJohannesburg
Stigting21 September 1955
Oppervlak
 • Totaal0,16 km2 (0,06 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal270
 • Digtheid1 688/km2 (4 370/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense42,2%
 • Indiërs/Asiërs27,4%
 • Bruin mense5,2%
 • Swart mense25,6%
Taal (2011)
 • Engels 71,0%
 • Afrikaans 12,3%
 • Zoeloe 5,6%
 • Suid-Ndebele 4,5%
 • Ander 6,7%

Montroux grens in die weste aan Risidale, in die noorde aan Linden, in die ooste aan Franklin Roosevelt Park en in die suide aan Northcliff. Dis uitgelê op die plaas Waterval en op 21 September 1955 geproklameer. Montroux is genoem na Aasvoëlkop, in die aangrensende Northcliff, waar ook die plaaslike NG gemeente, NG gemeente Aasvoëlkop, die naam van die 1 787 m hoë koppie dra. "Mont" is Frans vir berg. Die tweede deel van die naam is afgelei van die eienaar van die plaas, Frederick Johannes le Roux (1875–1963), se van.

Bronne

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings

Tags:

JohannesburgVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MagneetSonAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWaterbesoedelingHokkieRenosterAfrikanersBruin menseTrekarbeidWolkSuid-AfrikaSowjetunieOnderwysEkonomiese sektorSenuweestelselKunsHoenderVersamelnaamSteenkool in Suid-AfrikaTafelbergInstagramHoofpynTemperatuurSlangNatuurramp20ste eeuRivierKindermishandeling633GriepOmtrek, oppervlakte en volumeKontinentBloedsomloopstelselWitbankGlasSprokieKatTierDoopBybelTswanaOranjerivierRudi ClaaseWet op NaturellengrondJakobLongJudaïsmeDiarreeInternetKalsiumJewgeni PrigozjinWatersuiweringMaagSarel Jacob PretoriusJoodse kalenderJaarRenteNasiebouDriedimensioneelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAB de VilliersDonkieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Grondwet van Suid-AfrikaAdolf HitlerViëtnamoorlogSinkSeksueel oordraagbare infeksieOlifantKarooSeksE-posGeslagWes-KaapProteïenPlae van Egipte🡆 More