Molslang

Die molslang (Pseudaspis cana) is 'n slang wat regdeur Suid-Afrika voorkom.

Die slang word tot 150 cm lank. Die reptiel leef in alle habitats, asook landerye. Dit is 'n groot, diklywige slang met 'n kort, beitelvormige snoet. Die slang is gewoonlik ligbruin tot baksteenrooi terwyl die Kaapse ras pikswart is. Die onvolwasse slange het mooi taankleurige en swart patrone. Die slang is bedags aktief en vreet grawende diere soos duinemolle. Die slang is nie giftig nie maar die byt kan ernstig wees.

Molslang
Molslang
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Colubridae
Subfamilie:
Boodontinae
Genus:
Pseudaspis
Spesie:
P. cana
Binomiale naam
Pseudaspis cana
(Linnaeus, 1758)
Molslang
██ Verspreiding
Molslang
'n Molslang in die Kgalagadi-vredespark.
Molslang
'n Onvolwasse molslang in die Kgalagadi.

Bron

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Molslang BronMolslang Sien ookMolslang VerwysingsMolslang Eksterne skakelsMolslang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Irma SternPretoriaLugbesoedelingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ToringNag van die lang messeBruin huisslangHokkieMangelontstekingWolfKookpuntVerkragtingMorfeemFotosinteseJosef StalinSoweto-opstandMaselsSeksuele penetrasieCarles PuigdemontEnkelvoudige sinElon MuskStaalTropiese sikloonBasisinkomsteLetterkundeHoenderVerassingVitamienDarwinismeLeer (stof)KontinentNasionale lied van Suid-AfrikaHaaieMarie AntoinetteToestand van materiePlaasmoorde in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWaterbesoedelingLiewe HeksieRekenaarBrongitisLys van Griekse mitologiese figureGemeenskapKrokodilPaddaSaartjie BaartmanNazi-DuitslandDepressie (gemoedstoestand)Xenofobie in Suid-AfrikaJan van RiebeeckWiki CommonsVerkoueNatuurbewaringZoeloesNedersettingOnderhandelinge om apartheid te beëindigJodeEiffeltoringBosluisNylsvley-natuurreservaatVars waterHector PietersonGoudBartolomeus DiasPoësieTegnologieOlifantCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMielieDuitslandMenslike seksuele gedragHondEmosieNagapieDistrik SesFanie ViljoenTekstiel🡆 More