Mitridates I Van Partië

Mitridates I (Parties: 𐭌𐭄𐭓𐭃𐭕, Mihrdāt), ook bekend as Mitridates die Grote, was van 171 tot 132 v.C.

die Arsakidiese koning van die Partiese Ryk.

Mitridates I
𐭌𐭄𐭓𐭃𐭕
Koning van konings, arsakes, filhelleen
Mitridates I Van Partië
Mitridates I se portret op die voorkant van 'n tetradragme. Hy het 'n baard en dra 'n Hellenistiese koninklike kopband.
Koning van die Partiese Ryk
Heerskappy171-132 v.C.
VoorgangerFraates I
OpvolgerFraates II
Oorlede132 v.C.
DinastieArsakiede
VaderPriapatius
ReligieZoroastrisme

Gedurende sy bewind is Partië omskep van 'n klein koninkryk tot 'n groot politieke mag in die antieke Nabye Ooste danksy sy oorwinnings. Hy het eers iewers in 163-155 v.C. Aria, Margiana en Wes-Baktrië verower en toe, in 'n oorlog met die Seleukidiese Ryk, Medië en Atropatene. In 141 v.C. het hy Babilonië verower en 'n amptelike inhuldigingseremonie in Seleukië gehou. Die koninkryke Elymais en Charakene het kort daarna Partiese vasale geword.

Mitridates I was die eerste Partiese koning wat die antieke Achaemenidiese titel koning van konings aangeneem het. Dansy sy suksesse is hy al vergelyk met Kores die Grote (bewind: 550-530 v.C.), stigter van die Achaemenidiese Ryk. Mitridates I is in 132 v.C. dood; hy is opgevolg deur sy seun Fraates II.

Verwysings

Bronne

  • Daryaee, Touraj (2016). "From Terror to Tactical Usage: Elephants in the Partho-Sasanian Period". In Curtis, Vesta Sarkhosh; Pendleton, Elizabeth J.; Alram, Michael; Daryaee, Touraj (reds.). The Parthian and Early Sasanian Empires: Adaptation and Expansion. Oxbow Books. ISBN 9781785702082.
  • Frye, Richard Nelson (1984). The History of Ancient Iran. C.H.Beck. pp. 1–411. ISBN 9783406093975.
  • Katouzian, Homa (2009), The Persians: Ancient, Medieval, and Modern Iran, New Haven & Londen: Yale University Press, ISBN 978-0-300-12118-6 
Voorganger
Fraates I
Mitridates I Opvolger
Fraates II

Skakels

  • Mitridates I Van Partië  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Arsakidiese RykPartiesPartiese Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

.ghInsolasieMangelontstekingJodiumMensToerismeRugbywêreldbeker 1991WerkwoordDieetveselMaagdelikheidPornografiese akteurVaginaProstaatkankerPretoriaKaliumPaasfeesGoeie VrydagAbstraksie (rekenaarwetenskap)ISBNRooibloedselFord Model TBateBruin huisslangVerenigde KoninkrykChetan BhagatDikdermFilosofieRadioElsabé DaneelOlifantAppendiksKanadaLangste woordDeon GrootZoeloeDermpoliepMenstruasieKernreaksieDurbanXhosaWebblaaierBloedvergiftigingAfrikaanse TaalbewegingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSitrusDoopDulcie van den BerghPolisieKoppeltekenVrugbaarheidNic de JagerPosseëlAfvalbestuurWeeluisKolitisAardverwarmingKoos du PlessisRuslandLongontstekingOopbroninhoudHentiesbaaiMierVaduzDemensieSeksuele penetrasieRoekelose DadePoësieNoord-AmerikaLys van slangeWiskundige terminologieSorina ErasmusRenier van RooyenTegnologie🡆 More